Nuwe Audi-vlagskip bekend

Audi AG het onlangs hulle splinternuwe A8 in Miami, VSA bekendgestel. Die motor lyk nou nog meer soos ‘n groot A4, of dit nou goed of sleg is weet ek nie, maar die feit dat hulle dit reggekry het dat ‘n groot motor nou soos ‘n medium sedan vertoon, is ongelooflik. Die nuwe A8 wemel

Lees verder: Nuwe Audi-vlagskip bekend

Tiger Woods verloor kans op ‘n medalje

‘n Kaliforniese wetgewer het gister planne geskrap om ‘n kongresmedalje aan Tiger Woods toe te ken, vanweë die rits beweerde buite-egtelike verhoudings wat die wêreld se voorste gholfspeler konfronteer. “In die lig van onlangse ontwikkelinge rondom Tiger Woods en sy gesin, sal ek nie wetgewing voortsit om die Kongres se Goue Medalje in hierdie sessie

Lees verder: Tiger Woods verloor kans op ‘n medalje

Die VSA beveg kuberrampokkers oorsee

Die wenk het van ‘n ander land se wetstoepassers gekom: Agt groot banke in die VSA is in die visier van kuberrampokkers wat hier opereer. FBI-agente het daardie nag uitgesprei om die takke te waarsku dat krakers beplan om in hulle rekenaarstelsels in te breek. Die banke was in staat om die gepoogde bresse raak

Lees verder: Die VSA beveg kuberrampokkers oorsee

Sjina spoor VSA tot sielsondersoek oor klimaat aan

Die VSA en Sjina het skerp aanmerkings gister uitgeruil tydens die Kopenhagen-klimaatsamesprekinge, wat die voortdurende agterdog tussen die wêreld se twee grootste koolstofbesoedelaars oor die egtheid van beloftes om uitlaatgasse te beheer, onderstreep het. Die VSA se hoofonderhandelaar, Todd Stern, het Sjina aangespoor om “by hulle belofte” om die land se groei in koolstofuitsette te

Lees verder: Sjina spoor VSA tot sielsondersoek oor klimaat aan

Guinese soldate in arres na aanslag op Junta-leier

‘n Vooraanstaande juntaminister het gister gesê dat ongeveer 100 soldate in hegtenis geneem is na ‘n aanslag op die lewe van die leier van die juntas wat Guinee regeer, Kaptein Moussa Dadis Camara, verlede week. “Die ondersoek gaan goed. Ons hoop dit is net ‘n kwessie van dae voordat ons die voorvlugtige vang,” het die

Lees verder: Guinese soldate in arres na aanslag op Junta-leier

‘Slaan dood die verlede!’

Met doodsveragting sluip drie dapper helde op ‘n niksvermoedende junior Metrorail-bestuurder af.  “Oppas, sy’s gevaarlik!” waarsku die onverskrokke minister van Polisie, Nathi Mthethwa. “Sy het ‘n unievlaggie!” “Dis buite orde!” roep die heldhaftige nasionale polisiehoof, Bheki Cele, ontsteld van onder sy kenmerkende rampokkerhoed. In tipiese ANC-tradisie stuur hy ‘n junior in om die gevaarlike werk

Lees verder: ‘Slaan dood die verlede!’

Onder administrasie – uiteindelik

Twee Vrystaatse munisipaliteite is pas onder administrasie geplaas. Dié stappe was lankal nodig en onafwendbaar nadat die lyne tussen verslae van die ouditeur-generaal en ‘n kritiese Skoor in die provinsiale Wetgewer gekruis het. Die opposisiepartye se kommentaar som egter die krisis, selfs na dié stappe, op, naamlik dat dit nie die enigste twee munisipaliteite is

Lees verder: Onder administrasie – uiteindelik

Mensdom vanjaar ‘n eeu gelede byna van Jules Verne se beste werk beroof

Kan dit weer gebeur? Vanjaar, presies ‘n 100 jaar gelede, het ‘n boek onder die naam van Jules Verne verskyn. Die boek, Les naufragés du Jonathan, (Die oorlewendes van die Jonathan) het vier jaar na die dood van Verne verskyn, en was ‘n somber, swartgallige beskouing van die samelewing van sy tyd. Die manuskrip is

Lees verder: Mensdom vanjaar ‘n eeu gelede byna van Jules Verne se beste werk beroof