Koerantberigte dui aan dat die ANC-president, Jacob Zuma, verlede week blykbaar privaatontmoetings met die eerste minister van Mauritius, Navichandra Ramgoolam, gehad het. Dit wil voorkom asof die vergadering deel uitmaak van Zuma se pogings om die Suid-Afrikaanse owerheid te verhoed om getuienis teen hom uit daardie land te verkry.
Eskom soek 14% verhoging
Eskom beding vir ‘n prysverhoging van meer as die 14.2 persent wat laasjaar toegeken is. Die nutsmaatskappy wat met ‘n landswye energiekrisis worstel, sê die stygende steenkoolprys dwing hom daartoe. Transkei steeds armste
Die distrikte Oliver Tambo en Alfred Nzo in die Ooskaap is weer die armste distrikte in die land. Die distrikte het langs mekaar gelê in wat eens die Transkei was.
Is black SA turning old friends into foes?
The letters came within two days of each other. The first was an invitation from Professor Georges Harault, director of the French Institute of South Africa (IFAS). Three years after my last visit to South Africa to assess the perception of Francophone African literatures in universities, IFAS was again inviting me as visiting scholar.
The second was from Chris Dunton, the chairperson of the English Department of the National University of Lesotho at Roma. Like Harault, Dunton was inviting me to Lesotho as visiting scholar.
Saam teen Kovsie-bestuur
Brand voor Huis Abraham Fischer
Ramakgopa doen beroep op vrede na geweld teen buitelanders
Die burgemeester van Tshwane (die groter Pretoriagebied) Gwen Ramakgopa, versoek dat daar weer vrede sal heers in die Itereleng-nedersetting waar geweld gister uitgebreek het.
Lees verder: Ramakgopa doen beroep op vrede na geweld teen buitelanders
Dis ‘noodtoestand’, s? Delft-plakkers
‘n Woordvoerder van die sowat 1 800 mense wat ontruim is uit onvoltooide huise in Delft in die Weskaap, het versoek dat water en kos aan hulle voorsien moet word. Die Weskaapse Teen-Uitsetttingsveldtog se segsman, Ashraf Cassim sê dit is soos ‘n noodtoestand.
Min reaksie op Manuel se rede
Die markte het weinig reaksie getoon op die Minister van Finansies se begrotingsrede gister, wat ‘n aanduiding is dat dit as net nog dieselfde gesien word.
Zimbabwe-inflasie styg tot bo 100 000%
Zimbabwe se ekonomie val verder in die afgrond in. Die jaarlikse inflasie het Januarie tot ver bo die honderd duisend persent gestyg.
Staatsamptenare soek elektrisiteitsraad in Brittanje
Die ANC-regering het ‘n aantal staatsamptenare afgevaardig om Brittanje te besoek om die elektrisiteitskrisis te bespreek.
Lees verder: Staatsamptenare soek elektrisiteitsraad in Brittanje
