Gister op 18 Julie, soos by vele ander geleenthede, is ons deur sowel die staat as die Suid-Afrikaanse media in kennis gestel dat Rolihlahla Mandela, andersins bekend as Nelson, ‘n soort Christus of Mohammed van ons tyd sou wees.
Zuma s? weermag moet neutraal bly
Vigs is in jou gene
Dis in jou gene.
Geen vuurwapens dankie, ons verkies messe
Brittanje het gister die eerste uitvoerige statistieke ooit oor mesmisdade gepubliseer.
Kongolese bende dreig om veiligheidswagte dood te maak
'n Kongolese bende in die Glenanda-kamp vir slagoffers van etniese geweld in Johannesburg het hul veiligheidswagte gyselaar gehou en gedreig om hulle dood te maak.
Lees verder: Kongolese bende dreig om veiligheidswagte dood te maak
Moslems waarsku ANC
Die Moslem Regsraad het die ANC gewaarsku dat hulle die rampspoedige gevolge van hulle besluit om van die Weskaapse premier Rasool ontslae te raak sal dra in die volgende verkiesing in 2009.
Staalkartel bestaan in Suid-Afrika
Die mededingingskommissie het gister verklaar dat 'n prysvasstellingskartel in die staalnywerheid bestaan.
FW sien Mandela as grootste Suid-Afrikaner ooit
FW de Klerk het verklaar dat Nelson Mandela die beroemdste Suid-Afrikaner is wat ooit geleef het en wat universeel as een van die grootste figure van die twintigster eeu beskou word.
Lees verder: FW sien Mandela as grootste Suid-Afrikaner ooit
Opwindende motornuus
Wil jy graag in 'Top Gear' se ateljee wees tydens 'n opname? Lees meer oor Benz se 'Black Series', die Lotus Eagle en die SCC.
Raikkonen hoop Hockenheim sal sonnig wees
Finland se Kimi Raikkonen hoop dat Duitsland dié naweek sonnig sal wees en nie so reënering as wat die weervoospelling sê nie.
