Kommer in die land neem toe vanweë die aantal tieners wat met wapens gedood word.
Die polisie in Engeland en Wallis het verlede jaar 22 151 oortredings wat met messe gepleeg is, opgeteken.
Die hoogste aantal is in die kosmopolitiese Londen opgeteken.
Die nasionale gesondheidsdiensinligtingsentr
um sê daar was verlede jaar 'n 32-persentstyging in die aantal pasiënte wat vir steekwonde behandel is.
