Susan Rice Die verkose Amerikaanse president, Barack Obama, se genomineerde kandidaat vir VN-ambassadeur, Susan Rice, het Donderdag belowe om streng met Zimbabwe om te gaan en om Amerikaanse globale leierskap te versterk, met 'n klem daarop om vredebewaringskapasiteit te versterk. By haar senaatsinswering, het Rice belowe om die Mugabe-bewind te konfronteer en om Sjina, Rusland
Lees verder: Obama se VN-ambassadrise gaan Mugabe konfronteer
