Duur olie, duur petrol

Oliepryse is nou hoër as wat dit ooit was – behalwe vir ‘n paar benoude oomblikke voor die globale ekonomiese ineenstorting van 2008. Oliemaatskappye waarsku verbruikers dat hulle maar gewoond moet raak daaraan. Onmiddellike faktore dra by tot hierdie opwaartse druk, ook Iran se dreigemente om die Persiese Golf-roete af te sny, vrese vir ‘n

Lees verder: Duur olie, duur petrol

SA wil rug draai op Iranse olie

Die departement van energiesake is op soek na maniere om Iranse ru-olie, wat ‘n kwart van die land se ru-invoere behels, te vervang, is Woensdag berig. “Ons het tot die einde van Mei om met alternatiewe vorendag te kom, en ons is in gesprek met almal, insluitende Iran,” het die minister van energie, Dipuo Peters

Lees verder: SA wil rug draai op Iranse olie

ANC neem beheer, renosterstroper gevonnis

‘n Wildboer van Limpopo is vir agt jaar gevonnis vir sy betrokkenheid in renosterstropery, is Woensdag berig. Jaques Els, (39) van Thabazimbi, is ook deur die Makhado-landdroshof Maandag beveel om die Groen Skerpioene R1 miljoen te betaal , het Beeld berig. Els is intussen op borgtog van R300 000 vrygelaat, in afwagting van sy voorneme

Lees verder: ANC neem beheer, renosterstroper gevonnis

Myn buig voor swart ‘verinheemsing’

Zimbabwe se grootste platinum-produsent, Impala Platinum, sê hulle het ‘n “aanvaarbare” ooreenkoms met die regering bereik en sal ‘n meerderheidsaandeel aan plaaslike swart beleggers oordra om hulle ‘n 51%-aandeel in eienaarskap te gee. Volgens RSG is die transaksie R2 miljard werd. In ‘n verklaring Dinsdag van Suid-Afrika se Implats, sê hulle die regering het ingestem

Lees verder: Myn buig voor swart ‘verinheemsing’

Onderwysadministrateur glo baasbrein agter plaasmoord

Beeld berig dat ‘n swart administrateur by die departement van onderwys glo die baasbrein agter ‘n onlangse plaasmoord is. Die rooftog en moord op mnr. Dries du Toit in Januarie op sy plaas naby Ventersdorp is haarfyn beplan deur Joseph Lekene (47), eers onderwyser en voormalige skoolhoof. Hy het dié bewerings Dinsdag tydens sy borgtogverhoor

Lees verder: Onderwysadministrateur glo baasbrein agter plaasmoord

Vier verskyn na jongste Gautreinbusaanval

Vier mans en ‘n ​​vrou wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n Gautreinbusbestuurder gewond het, sal na verwagting Woensdag in die Pretoriase landdroshof verskyn. Die vyf, tussen die ouderdomme van 22 en 49, het na bewering die man Maandagoggend in Rooihuiskraal tydens ‘n oefenlopie van die busroetes in Centurion geskiet en gewond. Hulle staar aanklagte

Lees verder: Vier verskyn na jongste Gautreinbusaanval

Nog ‘n Stellenbosse akademikus trap klei oor apartheid

Nog ‘n Stellenbosse akademikus het kniediep in die slaggate van die politiek getrap toe hy beweer het dat ‘n mens apartheid goedpraat as jy evolusie verwerp. Prof Jurie van den Heever, bekende paleontoloog van US en gereelde deelnemer aan RSG se radioprogram Hoe Verklaar Jy Dit, het in reaksie op ‘n nuusberig oor skole wat

Lees verder: Nog ‘n Stellenbosse akademikus trap klei oor apartheid