Zimbabwe: l’utopia multiculturale

ImageCome conseguenza di un’inflazione del 15.000%, che adesso è un record mondiale, la maggior parte degli abitanti delpianeta hannosentito parlare dello Zimbabwe. La settimana scorsa l’ex-dirigente della vecchia Rhodesia, Ian Smith, è morto a Città del Capo. Alla fine degli anni ’70 Smith fu tradito dall’Inghilterra in modo che Mugabe potesse impossessarsi di quelloche allora, assieme alSud Africa, era lo stato più ricco dell’Africa subsahariana.

Lees verder: Zimbabwe: l’utopia multiculturale

Die halssnoer is terug

Image

Hier’s ek weer

’n Groep inwoners van Nyanga het Saterdag ’n vermeende dief aangeval en toe volgens die halssnoermetode vermoor. “Hy is op die toneel dood,” het inspekteur Bernadine Steyn van die SAPD gesê.

Drie mans, wat met messe en ’n vuurwapen gewapen was, het teen 02:30 Saterdagoggend ’n 26-jarige man en ’n 22-jarige vrou in ’n woning in die Samora Machel informele nedersetting aangehou nadat hulle die voordeur afgeskop het. Die rowers is met ’n beursie en selfone daar weg. Hulle het ook die huiseienaar met ’n mes in die nek en rug gesteek. Die gewonde man is in ’n hospitaal behandel en die volgende dag ontslaan.

Lees verder: Die halssnoer is terug

Poetin wen oorweldigend

Image

Poetin stem in Moskou

MOSKOU – Wladimir Poetin se Russiese Eenheidsparty het gister ʼn oorweldigende meerderheid in die parlementêre verkiesings behaal en sodoende die weg gebaan vir die Russiese leier om in beheer te bly, selfs na die beëindiging van sy presidentstermyn.

Die uitslag volg na ʼn Kremlinveldtog wat die president ferm ondersteun het. Poetin is veral bevoordeel deur Rusland se stygende olie-inkomste waardeur die land in ʼn stewiger internasionale posisie geplaas is.

“Die stem het die hoofidee bevestig: dat Wladimir Poetin die nasionale leier is, dat die volk sy beleid onderskryf en dat hierdie beleid sal aanhou,” het die partyleier en parlementêre speaker, Boris Grislof gesê nadat uitgangsopnames aangekondig is.

Lees verder: Poetin wen oorweldigend

?So close to war?

A meticulously planned, brilliantly executed surgical strike by Israeli jets on a nuclear installation in Syria on 6 September may have saved the world from a devastating threat. The only problem is that no one outside a tight-lipped knot of top Israeli and American officials knows precisely what that threat involved. Even more curious is

Lees verder: ?So close to war?

Frankryk, teater van kultuurkonflik

ImageBaie mense het nou al voorspel dat sekulêre Frankryk die eerste Moslemland in Wes-Europa gaan word. Met sy groot en toenemend veeleisende Noord- en Wes-Afrikaanse immigrantebevolking wat tussen 10 en 15 miljoen gestel kan word, wil dit voorkom asof ʼn laeintensiteitsoorlog tussen gewapende jong mans en die Franse owerhede reeds uitgebreek het.

Lees verder: Frankryk, teater van kultuurkonflik

Christi van der Westhuizen se Azaniese nihilisme

ImageDie omstrede Christi van der Westhuizen verdedig in vandag se Beeld onder die titel Jy kan Afrikaners uit apartheid haal…maar kan jy apartheid uit Afrikaners haal? vir Deon Maas en lewer ’n pleidooi dat Afrikaners behoort te verdwyn. Hier is Anton Barnard se repliek op haar artikel.

Christi van der Westhuizen is ‘n voormalige dissipel van daardie vêrlinkse, verloopte Afrikaner, Max du Preez. Saam met Du Preez was sy voorheen betrokke by Die Vrye Weekblad, wat ‘n hutspot van anti-Afrikanerpropaganda gebesig het, en geagiteer het vir die totstandkoming van die huidige geweld, anargie en rassisme.

Lees verder: Christi van der Westhuizen se Azaniese nihilisme

Jacob Zuma: die trein het reeds vertrek

ImageIn die agste uitgawe van die Helen Suzman-stigting se internetpublikasie Focus is daar ’n insiggewende artikel oor die Xhosa Nostra.  Daar word opgemerk dat Xhosas reeds lank deur Westerse sendelinge bearbei, opgevoed en bevoordeel is.  Derhalwe het Xhosas ’n opvoedkundige voorsprong oor ander swart Suid-Afrikaners en was hulle meermale beter geplaas om struggle-organisasies soos die ANC te lei.  Dit verklaar dan ook waarom Xhosas, en in ’n mindere mate Indiërs, uit die ANC se struggle te voorskyn gekom het as politieke leiers in Suid Afrika. 

Lees verder: Jacob Zuma: die trein het reeds vertrek

Open-Source Warfare

Terrorists are leveraging information technology to organize, recruit, and learn—and the West is struggling to keep up On the afternoon of Thursday, 8 April 2004, U.S. troops stationed in Iraq deployed a small remote-controlled robot to search for improvised explosive devices. The robot, a PackBot unit made by iRobot Corp., of Burlington, Mass., found an

Lees verder: Open-Source Warfare

China’s long march to Africa

Chinese migrants are following in the footsteps of European settlers, by seeking their fortunes in Africa. In the 19th century, most of those drawn to Africa – businessmen, explorers, missionaries and soldiers – came from western Europe. Now it is the turn of the Chinese. Over the last decade, tens of thousands have moved to

Lees verder: China’s long march to Africa

It’s the Tribes, Stupid!

For more than 230 years, Americans have assumed that because we have had a happy experience with democracy, so will the rest of the world. But the American military has had a radically contrary experience in Iraq. And Iraq may be but prologue for what our troops may encounter in the tribal areas of Pakistan.

Lees verder: It’s the Tribes, Stupid!