Prime Minister Shinzo Abe said Friday Japan should find legal leeway to allow its armed forces to shoot down a ballistic missile fired at its key ally the United States. Abe made the remarks before a panel of advisers which he set up in April to lay the legal groundwork for Japan to fight for
Thousands of Indians look to Poland
When Poland’s president, Lech Kaczynski, quipped recently that he was having trouble finding a decorator, the joke was not lost on a nation that has waved goodbye to hundreds of thousands of westward-bound handymen in the past three years. But for those in his government responsible for building a network of football stadiums fit to stage
Arabic now Sydney’s No. 2 language
The face of immigration is changing. English and New Zealanders still make up the largest groups of overseas-born residents – but the new focus, especially in Sydney, is among people with Arabic-speaking and Chinese backgrounds. In Sydney, the most common language spoken at home, after English, is now Arabic (3.9 per cent) followed by Cantonese
Vliegtuig van AAL verongeluk
Ses mense het Donderdag die lewe gelaat in ‘n ongeluk nadat ‘n Boeing 737 van die nasionale lugredery van Angola, Angola Air Lines, ‘n noodlanding moes uitvoer. Die nuus is deur die Angolese persagentskap, Angop, bekend gemaak. Afrika spog reeds met die swakste lugvaartrekord ter wêreld en hierdie is die tweede noodlottige voorval wat die kontinent in Junie opgelewer het.

Energiekonferensie in Botswana
Die Mmamabula-steenkoolveld is, behalwe die Waterberg-neerslag, die grootste onontginde veld in die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. Dit bevat ‘n geraamde 3 miljard ton steenkool en daarvan is 1,29 miljard ton reeds gemeet en aangedui. ‘n Verdere veronderstelde 78 miljard ton word by die beskikbare neerslag gereken.

Breaker Morant: held of skurk?
Harry Harbord Morant is een van die berugste figure uit die tyd van die Anglo-Boereoorlog. Hy is in 1864 in Engeland gebore en het hom in 1883 in Queensland, Australië, gaan vestig. Daar word steeds bespiegel oor sy agtergrond. Sommige historici beweer dat hy nie die kind van gewone werkersklasouers was nie, maar wel die buite-egtelike seun van ’n Britse admiraal.
Morant het bekend gestaan as ’n gekultiveerde man en ’n dapper soldaat. Hy het egter ook ’n reputasie gehad as ’n roekelose leuenaar, dief, geharde drinker en aarts-chauvinis. Morant het daarvan gehou om toertjies voor gehore uit te voer en het ’n reputasie gehad dat hy perde vinnig kon inbreek, vandaar die naam “Breaker.” Kort ná sy aankoms in Australië het die jong Engelsman by ’n sirkus aangesluit en met ’n jong vrou genaamd Daisy Bates getrou. Sy het hom egter gou gelos, toe sy besef het dat hy nie vir die troue betaal het nie en boonop ’n klompie varke en ’n saal vasgelê het.

Tradisionele genesers glimlag al die pad bank toe
Volgens die Vereniging van Tradisionele Genesers in Kwa-Zulu Natal het die huidige staking by staatshospitale tot ’n groot opbloei in hulle besigheid gelei. Sazi Mhlongo, voorsitter van die vereniging, verduidelik dat mense hulle toenemend na tradisionele genesers wend, aangesien dienste by staatshospitale in die provinsie so onbetroubaar is. “Sommige van ons lede word oorval met oproepe en versoeke van kliënte wat mediese krisisse beleef,” het hy gesê. Baie genesers moes hulle spreekure verleng om meer kliënte te woord te staan en kan kwalik voorbly.
Daar word geraam dat ten minste 60% van die plaaslike swart bevolking steeds glo aan tradisionele genesers en hulle gereeld besoek. Tradisionele genesers fokus op siektes in pasiënte wat op een of ander manier aan hulle voorouers verbind kan word. Hulle stel hulle daarop in om vas te stel wat die persoon siek maak en kyk nie net na fisiese simptome nie.

Lees verder: Tradisionele genesers glimlag al die pad bank toe
Mans vaar beter…
Die ware parallel tussen Afrikaners en Nazi’s
Anderdag kyk ek in ’n oomblik van ledigheid ’n program op DSTV se History Channel, by name “The Secret Nazi Aircraft of WW2” of iets dergeliks. Getrou aan die sensasionele aard van baie TV-programme, begin dit met ’n denkbeeldige Duitse bomwerper wat ’n atoombom laat val op New York in 1946, tydens spitsuur. Die aanbieder intoneer dramaties dat die oorlog natuurlik, en gelukkig vir die pendelaars van Manhattan, in 1945 reeds ten einde geloop het.

The fire this time
Sara Mampane has been waiting for the African National Congress to fulfil its promise of a new home – what she calls a "proper house", where the only corrugated iron is on the roof and the walls are made of brick – since the party came to power with the collapse of apartheid 13 years