Ek wonder aan wie behoort die nuwe stadion in Kaapstad waar daar nou rugby gespeel gaan word. Is dit nie ‘n manier van die ANC om ten volle beheer oor die inkomste te verkry nie en sodoende ook rugby stelselmatig in te skakel en te beheer deur ‘n toekomstige kommunistiese regime nie? Les bes, moet
Hanteer Witwatersrand-suurwater as noodtoestand, vra VF+
Mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW en hoofwoordvoerder vir Water en Omgewingsake het geëis dat die regering die suurwaterkrisis van Johannesburg en die Witwatersrand as ‘n noodtoestand hanteer. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het tydens ‘n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee vir watersake dat die vlak van miljoene liter suur mynwater onder die
Lees verder: Hanteer Witwatersrand-suurwater as noodtoestand, vra VF+
Vrese oor nuwe terreuropleiding
Erigavo – ‘n Bekende wapenhandelaar is besig om opleiding aan Islamitiese vegters in die berge van noordelike Somalië te verskaf. Plaaslike amptenare vrees dat hierdie tot ‘n nuwe Tora Bora kan lei – die naam van ‘n voormalige Afgaanse skuilplek vir Al-Kaïda. Volgens ‘n senior veiligheidsamptenaar het Mohamed Said Atom, wat die wapen-verbod in Somalië
Rowers beroof kluis
Drie gewapende rowers het die kluis by ‘n vulstasie in Mthatha gedurende ‘n rooftog Donderdagaand leeggemaak, het die polisie in die Oos-Kaap gesê. Volgens kol. Mzuksi Fatyela, polisiewoordvoerder, het die verdagtes omstreeks 20:15 by die Shell-vulstasie toegeslaan. “Die verdagtes het almal beveel om op die grond te lê en die kassier beveel om die kluis
Om by ‘n volkstaat uit te kom
Baie Afrikaners praat lukraak van ‘n volkstaat, so asof mens ‘n kleinhoewe gaan koop na waar jy van die werklikhede van die nuwe Suid-Afrika kan ontsnap. Ons is almal bewus van die wrede werklikhede. Maar hoeveel van ons weet wat die werklikhede vir die verkryging van ‘n Volkstaat is? Gedurende die apartheidsjare was dit ‘n
Weer plaasmoorde
Terwyl die klinkende munt uit die aanbied van die wêreldsokkerbekertoernooi nog getel word, lyk dit of die plaaasaanvalle en plaasmoorde na ‘n vervatslag hervat is. Binne die kwessie van ongeveer ‘n dag is ‘n plaasvrou van Mooirivier, haar huishulp en ‘n plaaswerker vermoor. By Bethlehem is ‘n bejaarde boer die tweede keer vanjaar in sy
Wie weet niks?
‘n Kennis stuur vanoggend vir my die ou grappie aan van die jafel wat in Italië vakansie hou. Kom ons verander die grappie bietjie in die hedendaagse idioom, en sê hy Skype vir sy verloofde: “Ek hou heerlik vakansie, en Florence is wonderlik.” Sy verloofde se antwoord is blitsvinnig terug: “Ek is bly. Willem is
Skietery by Mandelahuis ondersoek
Die polisie het Donderdag bevestig dat ‘n saak oopgemaak is nadat ‘n skietery by Zindzi Mandela se huis uitgebreek het. Volgens Eyewitness News het drie gewapende mans probeer om ‘n motor te kaap waarin oudpresident Nelson Mandela se familielede was. Dié voorval het glo Sondagmiddag, ná afloop van Madiba se verjaardagvieringe, by die huis van
Net een keer…
и очисткаФильчаков прокурор
Bruin rugbyspeler skuldig na seks met kind
‘n Bruin rugbyspeler van die Noord-Vrystaatse rugbyunie is in Welkom in die hof vir seksuele misdrywe aan ‘n seksdaad met ‘n minderjarige meisie skuldig bevind, berig die Volksblad. Jobrey Fortuin (23), wat tans vir Welkom Polisie speel, het op 11 April 2009 met die 12-jarige kind seks gehad nadat hy haar daarvoor gevra en sy
