Die heengaan van politieke korrektheid

Pas het pres. Jacob Zuma in sy Versoeningsdagtoespraak daarop gewys dat rassisme steeds lewend is. Dit is te betwyfel of Zuma bereid is om agter die deur te vee soos wat nodig is, soos blyk uit ‘n spesiale fokus in die Afrikanerbond se nuusbrief wat dieselfde dag uitgestuur is. Die nuusbrief val sonder ‘n omsigtige

Lees verder: Die heengaan van politieke korrektheid

Blankes in VSA eers teen 2050 minderheid

Die geskatte jaartal vir die wit meerderheid in die VSA om te verdwyn is met agt jaar teruggesit – na 2050 – omdat die resessie en ‘n strenger immigrasiebeleid die invloei van buitelanders na Amerika effens verstadig het. Die Amerikaanse sensusburo het Woensdag ‘n hersiene skatting uitgebring van verlede jaar se beraming dat wit kinders

Lees verder: Blankes in VSA eers teen 2050 minderheid

BBC in die pekel oor gayteregstelling

‘n Debat op ‘n BBC-webwerf oor die teregstelling van homoseksuele mans en vroue in Oeganda loop onder politici deur. Die Britse uitsaaier het ‘n debat op sy webwerf, onder Africa have your say, begin om die voorgestelde wetgewing in Oeganda waarvolgens mense ter dood veroordeel kan word vir homoseksuele dade, te bespreek. Die debat nooi

Lees verder: BBC in die pekel oor gayteregstelling

Fisiologie van versoening wat faal

Vroeg vanoggend, toe Pumba my vir ‘n wandeling neem, sit hulle ingeryg daar… die werksoekers wat in ‘n lang tou sit by Langenhovenpark se informele indiensnemingsburo. Dis Versoeningsdag, maar belangriker vir die werksoekers, Geloftedag in een van die mees Afrikaanse woonbuurte in die land. Dit ruk aan my – hordes mense wat ‘n geldjie wat

Lees verder: Fisiologie van versoening wat faal

Japan gee Kopenhagen inspuiting

Die sukkelende klimaatberaad in Denemarke het ‘n reuse-inspuiting van nagenoeg R162 miljard gekry. ‘n Groep van die wêreld se rykste lande het dié bedrag belowe as befondsing vir die stryd teen aardverwarming te midde van konflik tussen ryk en arm lande en grootskaalse protesoptrede by die beraad. Japan, tesame met Australië, Brittanje, Frankryk, Noorweë en

Lees verder: Japan gee Kopenhagen inspuiting

Alan van Heerden oorlede

Alan van Heerden, Suid-Afrika se eertydse fietsrykampioen, is Woensdag in ‘n  motorongeluk oorlede. Van Heerden, 57, is in die Sunninghill-hospitaal dood aan erge kopbeserings.  Beeld berig dat  die fiertsryer ‘n operasie aan sy hand ondergaan het kort voor die ongeluk. Van Heerden het twee keer ’n wêreldtitel as veteraan ingepalm. Hy het met meer as

Lees verder: Alan van Heerden oorlede

Kallis spog met driesyfer

Jacques Kallis het Woensdag ‘n honderdtal aangeteken in die eerste dag van die eerste toets teen Engeland op SuperSport Park. Suid-Afrika het die dag geëindig met 262 lopies vir vier paaltjies en 90 boulbeurte waarvan Kallis 112 lopies aangeteken het. Graeme Smith is uit sonder enige punte op die telkaart en Suid-Afrika het daarna slegs

Lees verder: Kallis spog met driesyfer

Manto Tshabalala-Msimang ‘vergewe’

Die voormalige minister van gesondheid, Manto Tshabalala-Msimang, het foute gemaak soos enigiemand anders en moet vergewe word, het Cosatu Woensdag met die tyding van haar dood gesê. Tshabalala-Msimang is Woensdagmiddag vanweë komplikasies wat spruit uit ‘n leweroorplanting wat sy in 2007 ondergaan het, dood. Sidumo Dlamini, president van Cosatu, het die nuus van haar dood

Lees verder: Manto Tshabalala-Msimang ‘vergewe’

Finale bewys dat Iran kernwapens ontwikkel

Vertroulike dokumente wat deur die The Times In Londen verkry is, toon dat Iran weliswaar die finale komponent van ‘n atoombom wil toets. Die nota’s van Iran se mees sensitiewe militêre projek, beskryf die land se vierjaarplan om ‘n neutroninisieerder, die snellerkomponent vir ‘n kernontploffing, te toets. Die intelligensieverslag is glo deur ‘n Asiese bron

Lees verder: Finale bewys dat Iran kernwapens ontwikkel