“Die ou politiek-wetenskaplike gesegde stel dit dat lande in die internasionale politiek nie vriende het nie, net belange. Met die ANC se bewindsaanvaarding is grootliks van hierdie konsep afgestap, en is vriendskapsbande dikwels weens historiese bande gehandhaaf – dikwels met van die wêreld se bekendste muishondlande soos Libië en Kuba. Dit het selfs tydens SA
Bepleit Bekker ideëkolonialisme?
‘n Onlangse beriggie in Naspers het bykans ongesiens verbygegaan. Koos Bekker, uitvoerende hoof van Naspers, het gewys na voordele van “sosiale media” asook die gevare en dat dit tot polarisasie kan lei. (Beriggie hieronder). Hierdie kwessie word al lank en ruim deur talle instansies en individue onder die loep geneem. Die baken hiervan, uit die
Engelse kleedkamerindringer los
‘n Sokkeraanhanger van Engeland, Pavlos Joseph, wat glo deur David Beckham ná ‘n Wêreldbekerwedstryd in die Engelse kleedkamer betrap is, is Woensdag vrygelaat ná hy ‘n boete van R750 betaal het. Joseph is verlede week aangekla nadat hy op 18 Junie die Engelse span se kleedkamer in die Kaapstad-stadion ná ‘n wedstryd onwettig binnegegaan het.
Huis van munisipale bestuurder afgebrand
Die huis van ‘n munispale bestuurder in Mpumalanga het afgebrand, het die provinsiale polisie Woensdag gesê. Brandstigting word vermoed. “Die bestuurder van Dr JS Moroka Plaaslike Munisipaliteit was omstreeks 21:00 besig om saam met sy familie televisie te kyk toe die huis in vlamme gehul is,” het kapt. Leonard Hlathi gesê. Die huis in Marabastad,
Vir ‘n nuwe kultuurpolitiek
Die Franse geskiedkundige Bernard Lugan, het onlangs op TV gesê dat ons land se nasionale kultuur uit “Marxistiese mistiek” bestaan. En dit is baie waar: sedert die revolusie van 1994 is daardie “Suid-Afrika” wat in Die Stem van C.J. Langenhoven besing word, vervang deur ‘n nuwe entiteit wat uit die Marxisme put. Sentraal by die
Gama se afdanking
Die jongste ontplooide kader wat na ‘n uitgerekte proses geskors is, Siyabonga Gama, is pas afgedank. Gama was die hoof van Transnet se vragafdeling, maar die geval is meer bekend oor die verbintenis met die huidige minister van Kommunikasie, genl. Siphiwe Nyanda. Dié aspek is maar een van verskeie klagtes waaraan Gama skuldig bevind is.
Verskille
Foscarini Фильчаков прокурор отзывы
VSA: Reg om vuurwapens te dra bevestig
In ‘n stap wat deur liberale Amerikaners as “die herinstelling van die Wilde Weste” beskryf word, het die VSA se hoogste hof (Supreme Court) beslis dat owerhede se mag om burgers se reg in te perk om vuurwapens te dra, grondwetlik beperk is. Die saak wat by teenstanders ‘n beeld oproep van Billy the Kid
Beste stede ter wêreld lê wyd – of nie?
In 2008 het Kaapstad in ‘n opname onder 25 000 lesers van twee Britse koerante die titel van “beste stad ter wêreld” verower. Johannesburg tel onder een van die mees bekostigbare stede ter wêreld, maar omdat die beskikbare tabelle gewoonlik van die duurste af werk, en dan net die eerste 50 lys, is dit moeilik
Kaapstad gaan meer vir krag opdok
Die stad Kaapstad se kragtariewe gaan op 1 Julie met 25% verhoog word, het die munisipaliteit Dinsdag gesê. Dít is as gevolg van Eskom se 29% tariefverhoging aan die stad. Eskom se verhoging sowel as uitgawes op die elektrisiteitsnetwerk het beteken dat die stad tariewe met ‘n gemiddeld van 24,6% vir die komende finansiële jaar
