Die Vaalrivier loop ‘n “beduidende risiko” as gevolg van onwettige gebruik van water, suur mynwater en munisipale waterverliese, het die Business Day Vrydag berig. Die rivier voorsien aan 60 persent van die land se ekonomie en 45 persent van die bevolking water. Waterwese se woordvoerder, Linda Page het gesê die gebruik van onwettige water is
Selflose stryd met Duitse ondersteuning
Die omstrede rubriekskrywer David Bullard het dié foto verlede week in Johannesburg geneem van Duitse ondersteuning aan die ANC in die vorm van ‘n Mercedes E500 wat meer as ‘n miljoen Rand kos. Let op dat die “parkeerplek” nie een is nie.александр лобановский супермаркет класс
SA rentekoerse daal
Die Suid-Afrikaanse reserwebank (SARB) het die repokoers met 50 basispunte verlaag na 5%, het die goewerneur van die SARB, Gill Marcus, Donderdag gesê, Die primakoers sal na 8,5% sak. Dit volg ná nege agtereenvolgende vergaderings van die monetêre beleidskomitee waar die repokoers onveranderd gebly het op 5,5%, nadat dit met 650 basispunte verlaag is tussen
‘Madibadag’ ‘n fiasko
Kennelik is verblyf in ‘n tronksel nie altyd ‘n nadeel nie, want het die grote Nelson Mandela nie ook só sy tyd verwyl nie? ‘n Gevangene wat ‘n “Madibadag”-reünie vir gevangenes en hul families by die Westville-gevangenis gereël het sonder magtiging van die Departement van Korrektiewe Dienste, is in warm water. Veroordeelde moordenaar, Lucky Cyprian
Statebond ondersoek SA menseregteskendings ná klag deur PRAAG
Ná ‘n klag deur PRAAG, ‘n Afrikaanse nie-regeringsorganisasie, is die Statebond besig om menseregteskendings te ondersoek wat tans in Suid-Afrika teen Afrikaners, buitelanders en ander minderhede gepleeg word. Luidens ‘n reaksie van die kantoor van die Statebond-sekretaris-generaal, is PRAAG se klag na die Menseregte-eenheid vir verdere ondersoek verwys. Sluit aan by PRAAG Dr. Dan Roodt,
Lees verder: Statebond ondersoek SA menseregteskendings ná klag deur PRAAG
Winnie prys Malema vir ekonomiese bevryding
Die Sowetan het gister berig dat die voormalige vrou van Nelson Mandela Malema in Nqgeleni in die Oos-Kaap geprys het dat sy pogings om ekonomiese bevryding vir die land te bring, opgemerk is. Sy is vergesel deur Malema, ANC-jeugliga woordvoerder Floyd Shivambu, die liga se opgeskorte sekretaris-generaal Sandiso Magaqa, sowel as haar dogter Zinzdi. Hulle
Voorskou van ‘n Olimpiese grootte fiasko
Londen en die Olimpiese Spele is duidelik nie gemaak vir mekaar nie, skryf Der Spiegel. Besoekers sal moet vasberadenheid en, die belangrikste van alles, geduld aan die dag lê om plekke te bereik. En vir die plaaslike bevolking is dit ‘n nagmerrie. Dit is nooit maklik om ‘n Londenaar te wees nie, nie eens op
Treinongeluk: Boer skuldig aan arbeidswetoortreding
‘n Voorlopige ondersoek na die treinongeluk wat die lewens van 25 swart plaaswerkers geëis het, toon dat die wit werkgewer, ‘n boer, arbeidswetgewing oortree het, het die Departement van Arbeid gister gesê. In ‘n verklaring, berig The New Age, sê die minister van Arbeid, Mildred Oliphant, “Die ‘feit’ dat die werkgewer nie rekords gehad het
Lees verder: Treinongeluk: Boer skuldig aan arbeidswetoortreding
Die ‘Groot Leier’
“Dankie, Stalin. Dankie, want ek is verheug. Dankie, omdat ek goed is. Maak nie saak hoe oud ek word nie, ek sal nooit vergeet hoe ons Stalin ontvang het nie, eeue later en geslagte wat nog kom, sal ons as die gelukkigste van sterflinge beskou word, as die mees gelukkige onder die mense, omdat ons
Xenofobie ‘gevaarlik naby aan kookpunt’
Met hernieude aanvalle op vlugtelinge en asielsoekers in die Wes-Kaap en die Vrystaat in die afgelope weke, het groepe gewaarsku dat die land “gevaarlik naby aan kookpunt” is. ‘n Opname deur Pondering Panda het bevind dat 44% van jong Suid-Afrikaners gekant is teen buitelanders wat spaza-winkels bedryf. Jeugdiges het ook glo vertroue verloor in president
