Malaria wat met mynwurm en pellagra, 'n vitaminetekort, gepaard gaan, het 'n generasie van anemiese, swak en onproduktiewe kinders en volwassenes geproduseer, sê Hotez.
Parasietsiektes het tans 'n soortgelyke uitwerking.
Toksokariase, 'n rondewurmparasiet wat deur honde-ontlasting oorgedra word, het tot 2,8 miljoen arm swart kinders in die middestede van suidelike Amerika besmet.
Hotez noem die gebrek aan behandeling vir sulke siektes 'n onbedoelde vorm van rassisme.
In Suid-Afrika beskik die Xhosa-bevolking in die Ooskaap oor die hoogste koers van lintwurmbesmetting.

Dr. Peter Hotez, 'n deskundige by die Washington-universiteit in die VSA, sê siektes wat deur wurms en parasiete veroorsaak word, is besig om die gesondheid en energie van swart Amerikaners te dreineer.
Lugrederye staar geweldige uitdagings in die gesig met die stygende brandstofkoste.
'n Reddingsbaadjie vanaf die Titanic het byna 70 000 dollar by 'n veiling deur Christie in New York behaal.
Strateë in die Obama-kamp meen hulle het 'n goudmyn van nuwe Demokratiese kiesers ontdek.
Marburg, Duitsland, het die eerste dorp geword waar sonpanele 'n vereiste is vir nuutopgerigte geboue of geboue wat opgeknap word.