Die Withuis Uiteindelik het die Withuis sy e-posstelsel aan die gang gekry en net toe dit glad loop, gebeur die ondekbare… die hele stelsel het Maandagoggend ineengestort. Die laaste e-pos van die Withuis se perskantoor voordat die stelsel ineengestort het net voor 9-uur, het aangekondiug dat president Obama se gesprek oor energieonafhanklikheid in die Oostelike
Inbrake het ten minste 20% gestyg gedurende Kersvakansie
Inbrake en diefstal van juweliersware het met mistens 20% gestyg gedurende die Kersvakansie, het 'n groot Johannesburgse versekeringsvervangingsgroep, Jewellery Replacement Consultants, gesê. "Ons is oorval deur 'n stortvloed van eise," het Ian Furman, die besturende direkteur van die groep, gesê. "Ons het soveel eise gehad, dat ons van ons mense wat op verlof was moes
Lees verder: Inbrake het ten minste 20% gestyg gedurende Kersvakansie
KVP en ANC beskuldig mekaar van heksery
Tokyo Sexwale Die KVP (Kongres van die proletariaat) het 'n formele klag by die kommissie vir geslagsgelykheid aanhangig gemaak oor ANK-NUK-lid Tokyo Sexwale se "heksery"-opmerking wat die naweek gemaak is, het die party Maandag gesê. Sexwale het die KVP aangeval omdat hulle " 'ou vroue' op televisie paradeer, en hulle vir heksery gebruik om ondersteuning
Opposisiepartye gaan hof toe oor buitelandse stemme
Pieter Mulder Die VF+ en die DA het 'n hofsaak aanhangig gemaak teen die verkiesingswet se bepalings wat Suid-Afrikaners in die buiteland verhoed om te stem. Die VF+ het Maandag in die Pretoriase hof dokumente ingedien wat die grondwetlikheid van dié item in die kieswet uitdaag. "Dit is net 'n eerste stap en ons sal
Lees verder: Opposisiepartye gaan hof toe oor buitelandse stemme
Bedrogklagte teen swart sakeman teruggetrek
Klagte van bedrog teen die Kemptonparkse sakeman Sipho Msomi is voorwaardelik teruggetrek by die Pietermaritzburgse hof nadat hy ontsnap het, het die SAUK Maandag berig. Daar word geglo dat Msomi (36) die meesterbrein was agter 'n sindikaat wat vyf departemente in KwaZulu-Natal bedrieg het. Hy het ontsnap terwyl hy gewag het dat die saak moes
Kongolese wil niks weet van Sarkozy
Nicolas Sarkozy 'n Groep Kongolese opposisiepolitici het in 'n verklaring wat Maandag vrygestel is gesê dat hulle gekant is teen die Franse president Nicolas Sarkozy se voorgenome besoek aan Kinshasa. "Die besoek van president Nicolas Sarkozy, wat vir Maart geskeduleer is en wat die fundamentele belange van die Kongolese mense bedreig, is nie wenslik nie,"
SAOG ‘eenparig’ oor behoefte aan Zim-eenheidsregering
SAOG-lande Die SAOG het "eenparig besluit" dat 'n regering van nasionale eenheid in Zimbabwe aangestel moet word teen 13 Februarie, het 'n beampte Dinsdagoggend gesê Die SAOG-uitvoerende sekretaris Tomaz Salomao het omstreeks 05:30 aan media gesê dat alle partye saamgestem het dat die eerste minister en adjunkeersteminister op 11 Februarie ingesweer sal word. "Die minister
Lees verder: SAOG ‘eenparig’ oor behoefte aan Zim-eenheidsregering
Regering pootjie koringboere
Enige hoop dat die regering die worstelende koringbedryf 'n hupstoot sal gee, is nek omgedraai. Nie net weier die regering om koringboere die nodige beskerming te gee nie, maar boonop het die Internasionale Handelsadministrasie Kommissie (IHAK) die twee persent invoerbelasting op koring afgeskaf. Die kommissie voer aan dat dié stap daarop gerig is om "vrye
Toyota val vas
Toyota se binnelandse produksie sal in 2009 na alle verwagtinge met 25 persent daal, teruggerem deur 'n kwynende vraag te midde van 'n verhewigende wêreldwye afplatting. Japan se voorste voertuigvervaardiger verwag om 3-miljoen voertuie uit te stoot op die houermaatskappyvlak – wat filiale en verwante maatskappy uitsluit. Verlede jaar het die maatskappy 4-miljoen voertuie verkoop.
Zimbabwe se skoolstelsel stort in duie
‘n Skool in Zimbabwe Miljoene Zimbabwiese kinders kan skoolonderrig ontsê word wanneer die skole Dinsdag weer heropen, omdat duisende onderwysers dalk nie weer sal terugkeer werk toe nie, het die Britse welsynsorganisasie Save the Children gewaarsku. "Minder as 10 jaar terug het Zimbabwe die beste onderwysstelsel suid van die Sahara gehad, met byna elke kind
