Ek het nou ‘n hele paar artikels gelees rakende die 20ste viering van die gewraakte vrylating van 2 Februarie 1990. Vele braak gal oor die aangeleentheid, en ander is “ontnugter”. Dan is daar diegene wat dit besing. ‘n Mens kan nie help om te wonder wie was die begunstigdes nie. Die blanke oor die algemeen
Waar is dit veilig?
‘n Aantal jare gelede het ‘n Suid-Afrikaanse minister die opmerking gemaak dat huisbrake in Australië meer algemeen voorkom as in Suid-Afrika. Niemand het hom ernstig opgeneem nie. Die minister se statistieke is waarskynlik gebaseer op dié van Nation Master, wat Australië inderdaad bo-aan die lys plaas met Suid-Afrika in die 10de plek. Hierdie tabel druk
Varklonge sal mense binnekort red
Volgens mediese navorsers in Australië sal varke se longe binne die volgende dekade in mense oorgeplant kan word. Varkorgane is tot dusver as nie geskik beskou nie aangesien dit ophou funksioneer sodra dit met menslike bloed in aanraking kom. Navorsers by die Alfred-hospitaal in Melbourne kon egter daarin slaag om dié probleem te oorkom met
Google sê Facebook die stryd aan
Google gaan die sosiale netwerk Facebook die stryd aansê. Facebook en Twitter se gebruiksvriendelike kommunikasie gaan deur Google nageaap word. Die soekenjinreus gaan sy Gmail-gebruikers in staat stel om status-boodskappe en ander items op hul Gmail blaaie te plaas. Google het onlangs hul soekfunksie verbeter om aan internetgebruikers makliker toegang tot sosiale netwerke te kan
MDC vra nuwe verkiesing
Volgens die Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC) is ‘n nuwe verkiesing die enigste oplossing vir Zimbabwe. Austin Moyo, MDC-voorsitter in Suid-Afrika, het Dinsdag die media toegespreek in Braamfontein, Johannesburg en gesê dat die SAOG die nuwe verkiesing so gou moontlik moet organiseer. Die toespraak is gehou aangesien Suid-Afrikaanse onderhandelaars terug sou gaan na Harare in
Biblioteek afgebrand
Inwoners van die Siyathembalokasie by Balfour in Mpumalangs het Dinsdag weer die strate ingevaar vir die derde agtereenvolgende dag om motoriste onder klippe te steek en brande te stig. Die oproer spruit voort uit ontevredenheid met dienslewering en beloftes van werksgeleenthede by ‘n myn in die omgewing. Die polisie moes van rubberkoeëls gebruik maakom die
Brande woed steeds
Brande woed steeds in die Suid-Kaap en Franschhoek ten spyte van hulp van 179 brandweermanne van KwaZulu-Natal en die Vrystaat, het owerhede Dinsdag gesê. “Die brand in Haarlem naby Uniondale het tot in die Tsitsikamma-berge versprei en daar is vrese dat dié brand oornag na Keurbooms sal versprei,” het Annelize Lamprecht, brandweerhoof van die Suid-Kaap,
Grasmereweg gesluit
Grassmereweg, suid van Johannesburg, was Woensdagoggend in beide rigtings gesluit na ‘n ongeluk, het die metropolisie in Johannesburg gesê. Volgens supt. Wayne Minnaar, polisiewoordvoerder, het twee taxi’s kort voor sewe teen mekaar gebots. “Verskeie mense kan beseer of dood wees, ons weet nog nie,” het Minnaar gesê. Die pad sal vir minstens ‘n uur en
GTi bly Koning
Met die bekendstelling van VW se sesdegenerasie -Golf was baie mense verbaas dat die nuweling eintlik maar net ’n Golf 5 met ’n aandpak aan is. Die motor lyk nie vreeslik anders as die Golf 5 nie en ry ook nie vreeslik anders nie. Die enigste ooglopende “ groot” verskil was die nuwegenerasie-enjins. Toe die
Poligame politiek
{jathumbnail off} купить детскую машинку каталкуданильченко юрій броніславович