SA-bevolking groei met halfmiljoen in een jaar

Suid-Afrika se bevolking het met 530 000 toegeneem in die afgelope 12 maande sedert Junie verlede jaar, het Statistiek SA Dinsdag gesê.  Die aantal inwoners in die land staan dus in die middel van dié jaar, 2010, op 49.99 miljoen. Volgens Statistiek SA sluit hierdie getal al die mense van die land in vir die

Lees verder: SA-bevolking groei met halfmiljoen in een jaar

Nuwe vigsdeurbraak deu SA-navorsers

‘n Deurbraak deur Suid-Afrikaanse vigsnavorsers is Dinsdag bekend gemaak met ‘n smeermiddel wat MIV-oordrag onder vroue kan halveer.  Dié uitvinding kan 2,5 miljoen vroue in 73 arm lande se lewens na raming red.  Altesaam 889 vroue van Durban en landelike gebiede het aan die drie jaar lange studie deelgeneem. Volgens dr. Koleka Mlisana van die

Lees verder: Nuwe vigsdeurbraak deu SA-navorsers

Die kwessie van die morele hoë grond

Vandag, 66 jaar gelede, was veronderstel om die hoogtepunt te wees van Operasie Walkure, die sluipmoordpoging op Adolf Hitler. Op die dag, in 1944, het Claus Philipp Schenk Graaf von Stauffenberg, en sy mede-offisiere probeer om Hitler met ‘n bom in ‘n aktetas die ewigheid in te stuur. Dit was die hoogtepunt van ‘n omvattende

Lees verder: Die kwessie van die morele hoë grond

NAACP bevorder naakte rassisme

Breitbart, ‘n bekende Amerikaanse webwerf het ‘n video gepos van ‘n toespraak deur Shirley Sherrod, USDA se Landelike Ontwikkelingsdirekteur van die deelstaat Georgia, waar sy by die swart aktivistegroep, die NAACP (National Association for the Advancement of Colored Peoples} se 20ste jaarlikse Vryheidsbanket wit boere bykom.   Die video toon Sherrod waar sy sê rasse-oorwegings

Lees verder: NAACP bevorder naakte rassisme

Zuma paai Ghadaffi

President Jacob Zuma het sy ampsbesoek aan Libië afgesluit. Zuma het tydens sy besoek met die Libiese leier, Moeammar Ghadaffi, vergader. Die fokus van die vergadering was volgens die Suid-Afrikaanse afvaardiging die komende naweek se Afrika-Unie staatshoofberaad in Oeganda. Volgens wat berig word het Zuma Ghadaffi egter gaan paai nadat die Libiese leier gedreig het

Lees verder: Zuma paai Ghadaffi

Polisie verjaag plakkers vir De Beers

Die polisie het versterkings na Jagersfontein in die Vrystaat gestuur, nadat swart inwoners  ‘n mynstortingsterrein van De Beers, wat in onbruik is, beset het. Die diamantreus, het reeds in Maart besluit om die eiendom van die hand te sit. Die inwoners beweer dat hulle by De Beers aansoek gedoen het om die grond te koop.

Lees verder: Polisie verjaag plakkers vir De Beers

Meer as 9 000 KZN-wetenskaponderwysers onopgelei

Meer as 9 000 wetenskaponderwysers in KwaZulu-Natal is nie opgelei om die onderwysposte wat hulle beklee te vul nie, het die Inkatha-Vryheids-party (IVP) Maandag gesê.  “Sowat 9 229 uit die provinsie se 34 968 wetenskaponderwysers het tans nie formele kwalifikasies om wetenskap as vak aan te bied nie,” het Roman Liptak, IVP-LPW, gesê. Dié party

Lees verder: Meer as 9 000 KZN-wetenskaponderwysers onopgelei

Oor kapitalistiese kommuniste en oor grondsake

Politieke kommentator op politieke kommentator is skepties oor die regering se werklike verbintenis tot die uitroei van korrupsie. En die regering self bied volop rede om bedenkinge te koester. ‘n Gebrek aan deursigtigheid – die begrip wat in die aanloop tot 1994 deur Sanco en die ANC gonswoorde gemaak is – verdiep hierdie persepsie. Hoewel

Lees verder: Oor kapitalistiese kommuniste en oor grondsake

ANC prys wit gholfheld se ‘Madiba-geskenk’

President Jacob Zuma het Maandag sy gelukwensing aan Louis Oosthuizen, die wenner van die Britse Ope, oorgedra.  “Dit is van die wonderlikste Madiba-geskenke wat enigiemand aan ons land gegee het,” het Zuma in ‘n verklaring gesê. “Dit is ‘n groot prestasie vir ‘n 27-jarige.” Hy het bygevoeg dat Oosthuizen homself in die geskiedenisboeke verewig het

Lees verder: ANC prys wit gholfheld se ‘Madiba-geskenk’