‘n Ouer persoon wat werk soek het moontlik ál die ondervinding en kundigheid waaroor ‘n werkgewer maar net kan droom, maar hy het nog iets…bagasie. Elke persoon doen in sy lewe bagasie op, wat soos ‘n blok aan sy been hang. Die hartseer is dat van hier bagasie op grond van kwaadwillige bewerings bekom is,
China nou groter energievebruiker as VSA
China het die VSA pas as die wêreld se grootste energieverbruiker verbygesteek, maar China ontken dit. Volgens die Internasionale Energie-agentskap het die China in 2009 altesaam 0,4 % meer energie verbruik as die VSA. Dié energie word uitgedruk as die ekwivalent aan 2 265 Amerikaanse biljoen ton olie, en dit is juis blykbaar waar China
Facebook bereik 500miljoen-kerf
Die sosiale netwerk Facebook het ‘n mylpaal bereik met die aantal gebruikers wat tot 500 miljoen wêreldwyd gestyg het. Volgens hierdie syfers het een uit elke 14 mense in die wêreld nou ‘n Faceboek-profiel. “Sedert vanoggend gebruik 500 miljoen mense reg oor die wêreld Facebook om in kontak met hul vriende en ander te bly,
Hond vra glo bruin man vir seks
‘n Bruin man van Kaapstad het Dinsdag in die landdroshof in Wynberg verskyn nadat hy glo seks gehad het met sy buurman se poedel. IOL het Woensdag berig dat Anthony Julies, 47, van Lavender Hills glo in Junie seksuele omgang gehad het met sy buurman se hond. Ooggetuies meen die man was waarskynlik onder die
SA-ambassadeur keer terug na Israel
Suid-Afrika se ambassadeur in Israel, Ismail Coovadia, gaan na Tel Aviv terugkeer om sy ampspligte te hervat. Coovadia is verlede maand deur die Suid-Afrikaanse regering teruggeroep nadat Israel ‘n Turkse skip met aktiviste voorgekeer het. Nege mense is in die voorval wat wêreldwyd opspraak gemaak het, dood . ‘n Woordvoerder vir die Departement van Internasionale
Nog voorvalle van xenofobiese geweld
Elf mense, onder wie vyf Suid-Afrikaners, is in geweld in die Kya-Sandsplakkerskamp beseer in voorvalle van xenofobiese geweld. Die polisie het twaalf verdagtes in hegtenis geneem. Die weermag en die polisie is op ‘n gereedheidsgrondslag in die gebied. Die Gautengse LUR vir Plaaslike regering en behuising, Kgaogelo Lekgoro sê egter klein misdadigers is verantwoordelik vir
Clinton na Suid-Korea om steun te wys
Hillary Clinton, Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, het Woensdag in Suid-Korea aangekom vir ‘n besoek wat beoog om ondersteuning aan die land te toon. Dit kom nadat ‘n dodelik vlootaanval op Suid-Korea geloods is, waarvoor Noord-Korea die skuld gegee word. Clinton en Robert Gates, minister van verdediging, sal Woensdagoggend die grens tussen die twee
Swart ouers kry blonde kind
‘n Swart ouerpaar van Nigerië het genetiese kenners stomgeslaan nadat hul babadogtertjie met ‘n wit vel, blou oë en blonde hare gebore is. Die baba het negroïede gelaatstrekke Genetici het bevestig dat die baba nie aan albinisme ly nie. Benjamin en Angela Ihegboro se dogtertjie, Nmachi, laat medici kopkrap omdat hulle nie haar vel- en
Eskom waarsku Frankfort
Eskom het Dinsdag die munisipaliteit van Mafube, beter bekend as Frankfort, ‘n verlenging van vyf werksdae gegee om sy uitstaande elektrisiteitsrekeninge te betaal. Dit kom nadat dié munisipaliteit nie die afsnydatum vir betalings gehaal het nie. “Eskom kondig met genoegdoening aan dat munisipaliteite in die Vrystaat se uitstaande elektrisiteitsrekeninge vereffen is behalwe vir die van
McBride dalk Pretoria se volgende metropolisiehoof
Robert McBride, eertydse terroris en bomplanter, asook voormalige metropolisiehoof van Ekurhuleni aan die Oos-Rand, is een van die gunstelinge vir die pos van strategiese uitvoerende hoof vir gemeenskapsveiligheid vir Pretoria. Hy is op ‘n kortlys van vyf kandidate waaruit Pretoria se nuwe metropolisiehoof gekies sal word. Benewens sy geskiedenis van terreur teen burgerlikes, staan
Lees verder: McBride dalk Pretoria se volgende metropolisiehoof
