Annelie Botes se faux pas oor swartes

Verlede week het ‘n rubriekskryfster vir Die Burger en Volksblad, Annelie Botes, in ‘n Rapport-onderhoud gedurf waag om die politiek-inkorrekte mening te lug dat sy nie van swartes hou nie. Sy moes van beter geweet het, en besef het dat as Naspers-werknemer, en gegewe die siek, siek prioriteite van die kranksinnige politieke korrektes, sy geen

Lees verder: Annelie Botes se faux pas oor swartes

PRAAG-aksie teen volksmoord by Johannesburgse hooggeregshof

PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) nooi die media uit na die hofsitting Maandag 29 November 2010 waar die ANC verlof tot appèl vra om die liedjie “Skiet die Boer” aan te hou sing. ‘n Aantal PRAAG-lede sal T-hemde dra met boodskappe aan internasionale leiers rondom Afrikanervolksmoord en die aanhitsing daartoe deur die ANC en sy ondersteuners.

Lees verder: PRAAG-aksie teen volksmoord by Johannesburgse hooggeregshof

Tande vir die Openbare Beskermer

“Die nuwe Grondwet is die hoogste reg in die Republiek. Indien die Staat dus enigiets doen buite die voorskrifte daarvan, is dit wat gedoen is nietig in terme van die Grondwet.” So het prof. Lourens du Plessis in die Wêreldspektrum se 1994 Boek van die jaar geskryf. Baie mense het bitter baie van die grondwet

Lees verder: Tande vir die Openbare Beskermer

1 365 203 aansoeke om vuurwapenlisensies

Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, het bevestig dat daar 1 365 203 aansoeke vir die hernuwing van vuurwapenlisensies ingevolge die nuwe Wet op die Beheer van Vuurwapens (Vuurwapenwet) was, vanaf die instelling van die wet tot einde Oktober vanjaar. Hy het geantwoord op ‘n vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die Parlement.

Lees verder: 1 365 203 aansoeke om vuurwapenlisensies

Toyota staak anti-wit advertensie ná PRAAG-klag

PRAAG het in gesprekke en eposse met Toyota Suid-Afrika die maatskappy oorreed om die uitsending van ‘n omstrede TV-advertensie waarin ‘n blanke man deur ‘n swarte geklap word en dit gedweë aanvaar. In sy beswaar teenoor Toyota het dr. Dan Roodt van PRAAG gesê: “In ‘n ander land en op ‘n ander tyd mag so

Lees verder: Toyota staak anti-wit advertensie ná PRAAG-klag

Leuens en stereotipering

Geoordeel aan die Volksblad se briewekolom wil dit voorkom asof die Vrystaatse premier, Ace Magashule, weer die spook van Mabuza laat loop het. Mabuza, as premier van Mpumalanga, het nie net die aanvoorwerk gedoen om sy provinsie die bynaam Mamparralanga te besorg nie, maar ook bekendheid verwerf vir sy stelling dat dit maar in die

Lees verder: Leuens en stereotipering

‘Rassistiese’ skrywer in Frankryk bekroon

Vroeër vandeesmaand is die skrywer Michel Houellebecq met die grootste Franse literêre prys, die Prix Goncourt, bekroon vir sy jongste roman La carte et le territoire (Die kaart en die grondgebied). Hoewel die Goncourt slegs omtrent twee rand aan prysgeld bedra, word die ontvanger oornag beroemd en kan ook op boekverkope van etlike honderde duisende

Lees verder: ‘Rassistiese’ skrywer in Frankryk bekroon

Realpolitik teenoor beginselpolitiek

Kort op die hakke van premier Ace Magashule van die Vrystaat se uitbarsting dat wit mense sake bloot kritiseer omdat dit swart is, spreek ‘n briefskrywer in Volksblad die wens uit dat Suid-Afrika soos die VSA ‘n tweepartystelsel moet kry. Na hy die sake wat haper gelys het, moedig hy egter protesoptogte aan. In dieselfde

Lees verder: Realpolitik teenoor beginselpolitiek

VF Plus-jeug boikot NYDA-wêreldfees

“Die VF Plus-jeug moedig alle jeug aan om die Wêreldfees vir Jeug en Studente (World Festival of Youth and Students) wat deur die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA) gereël word, te boikot,” het Wouter Wessels, VF Plus-jeugwoordvoerder, gesê. Die Presidensie het R29 miljoen vir die aanbied van hierdie geleentheid wat vanaf 13 tot 21 Desember by Nasrec

Lees verder: VF Plus-jeug boikot NYDA-wêreldfees