“Die Vryheidsfront Plus eis onmiddellike ingryping in Gauteng se waterkrisis,” het mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW in Gauteng en die party se hoofwoordvoerder vir Water- en Omgewingsake, gesê. Die VF Plus het op 3 Desember 2010 ‘n versoekskrif aan die Gautengse departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling oorhandig waarin die departement versoek word om ‘n
‘n Kersboodskap aan Afrikaners
Ek deel graag my siening oor die Godheid met my mede- Afrikaners, sodat hulle ‘n religieuse inhoud aan vanjaar se Kersvierings kan gee. Dit het deesdae mode geword om prontuit te erken dat jy homoseksueel is, of dat jy nie aan God glo nie. In so ‘n mate dat ‘n waardeoordeel oor ‘n mens se
Plaasmoorde vereis doodstraf
“Die wrede moord van die Potgieter-egpaar en hulle 3-jare dogtertjie op ‘n plaas in Lindley is ‘n verdere bewys dat die doodstraf heringestel moet word vir moordenaars. Dit is duidelik dat gewone tronkstraf nie moordenaars afskrik nie, daarom die arrogante boodskap van die moordenaars ‘Ons het hulle doodgemaak. Ons kom terug’. Net die doodstraf sal
Roodt dra Afrikanerkultuur uit na Egipte
Dr. Dan Roodt in sy hoedanigheid as president van die Pretoria-PEN-skrywersorganisasie neem tans deel aan ‘n belangrike kongres oor Afrikaletterkunde wat in Kaïro deur die Egiptiese regering aangebied word. In sy voordrag aan die kongres het dr. Roodt klem gelê op die aard van die Afrikaanse letterkunde as ‘n unieke nasionale letterkunde in Afrika wat
Voorlopige repliek op my kritici
Inleiding Ons Boere het ‘n beskrywing vir ‘n chaotiese toestand. Ons noem dit ‘n kraaines – julle weet as ‘n tou so gekoek het dat jy sukkel om al twee punte te kry, of te probeer kop of stert uitmaak hoe om die ding te “ontkoek”. Om jouself in die Afrikanerpolitiek en die soeke na
Plaasmoorde: Pleistertjie vir die eina
“Seblief, pleistertjie vir die eina.” So het die tweejarige Anri van Rooyen gevra na sy deur dieselfde koeël wat haar pa verlam het, in die maag getref is. Haar ouers het eers besef sy is ook gewond toe sy die pleistertjie vra. Enkele dae later het Anri gesterf. Nie ver van Heilbron waar Anri geskiet
Annelie Botes, Leopold Scholtz en Willemien Potgieter
Saam met enige regdenkende blanke het ek nie die woorde om my woede en afgryse oor die rassistiese gru-moord op die driejarige Willemien Potgieter en haar ouers uit te spreek nie. Nie net sal ek graag met my kaal hande die sub-menslike drek wat die moord gepleeg het welverdiend die ewigheid in wil help nie,
Lees verder: Annelie Botes, Leopold Scholtz en Willemien Potgieter
Howe, grondwet en die middelgrond wat knor
Op een dag het twee howe baie gedoen om vertroue in die regbank ‘n paar kerwe op te stoot. In die een saak het die ANC se aansoek om verlof tot appèl teen die verbod op die sing van die liedjie, Skiet die Boere, nie op die teerpad beland nie. Hoewel uitspraak eers volgende jaar
ANC wil volksmoordliedjie ‘met beperkings’ sing
Die ANC se advokaat, Gilbert Marcus, argumenteer tans in die Johannesburgse hooggeregshof dat die ANC die volksmoordliedjie “Skiet die Boer… met beperkings” wil sing. Blykbaar wil die ANC dit nie gedurig sing nie, maar slegs by sekere geleenthede. Voor die aanvang van die verhoor het lede van PRAAG ‘n betoging teen Afrikanervolksmoord gehou wat ook
Lees verder: ANC wil volksmoordliedjie ‘met beperkings’ sing
Skrap Versoeningsdag?
Op die vooraand van Desembermaand is daar besonder baie ooreenkomste met die geskiedkundige aanloop tot die Gelofte en die Slag van Bloedrivier. Onder die interessante vrae is of die grondwet van sy funderingsideale gestand gaan doen, en of dit soos die Retief-Dingaantraktaat by beendere in die wind en weer gaan verweer? Die historiese Bloukrans- en
