praag.co.za

Annelie Botes, Leopold Scholtz en Willemien Potgieter

Written by

in

Saam met enige regdenkende blanke het ek nie die woorde om my woede en afgryse oor die rassistiese gru-moord op die driejarige Willemien Potgieter en haar ouers uit te spreek nie. Nie net sal ek graag met my kaal hande die sub-menslike drek wat die moord gepleeg het welverdiend die ewigheid in wil help nie, maar is ek ook woedend vir die politiek-korrektes wat steeds die realiteit van die rassistiese, swart-op-wit volksmoord wat aan die gang is in Suid-Afrika probeer ontken, en het ek eweneens nie woorde om te beskryf hoe die politiek-korrektes se ontkennery van die werklikheid van die volksmoord en swart-op-wit rassisme my walg nie.

Daardie PK-juigkommando het laasweek hul grofgeskut op Annelie Botes gerig, omdat laasgenoemde durf waag het om eerlik te wees oor haar gevoelens oor swartes. Sy hou nie van swartes nie, het sy gesê, omdat sommiges onder hulle geweldsmisdaad pleeg. Me Botes se bejaarde buurvrou is aangeval en verkrag. En, jou wrintiewaar, ‘n paar dae later bewys die bende drek-wesens (ek kan myself nie bring om sulke absolute skuim en gemors eens diere te noem nie, want om dié goed selfs met ‘n vigs-virus te vergelyk, sou ‘n erge belediging vir selfs die laagste vorm van mikrobiale lewe wees) wat Willemien Potgieter en haar ouers “tereggestel” het, dat Annelie Botes honderd persent reg was om in vrees te leef.

Nietemin is Annelie Botes se misdryf in die oë van die PK-juigkommando veel, veel erger as die moord op Willemien Potgieter. Annelie Botes se uitlatings het dus ‘n groot polemiek in die pers ontketen. ‘n Ganse bende gatsuiende meepraters het uit hul gate gepeul en me Botes in die pers gestriem. Onder hulle was ‘n sogenaamde skryfster, Linette Lindveldt, wat selfs so vêr gegaan het om me Botes ‘n ou draak te noem. Lindveldt, in ‘n onbeheerste uitbarsting van linkse verontwaardiging, skree soos ‘n maer vark dat me Botes se uitlating haar, Lindveldt, se menswaardigheid aangetas het. Dis nou natuurlik in teenstelling met die Potgieters se menswaardigheid, kan ek seker byvoeg.

Daar is geen beter voorbeeld van hierdie PK-juigkommando as Naspers se dr Leopold Scholtz nie, wat met hoogheilige prekerigheid vir ons vanuit sy veilige tuiste in Europa in Die Burger en Beeld meen te vertel dat ons nie moet veralgemeen nie. Scholtz se rubriek is waarskynlik geskryf voordat die moord op die Potgieters rugbaar geword het, maar daar is grusame ironie aan sy rubriek. Hy gebruik naamlik die voorbeeld van veralgemenings oor blankes, en skryf die volgende: “Hulle sit Sondae met ’n heilige gesig in die kerk, maar by die huis slaan hulle hul vroue, bediendes en plaaswerkers.” Let terloops op hoe hy die blaam vir plaasmoorde op die slagoffer – die boer wat sy werkers kwansuis mishandel – verplaas. Maar natuurlik, dr Scholtz. Dis mos alles apartheid of die bose wit rassis se skuld, ook die moord op ‘n driejarige dogtertjie.

Terwyl Scholtz te velde trek teen sogenaamde blanke rassiste en ons maan om nie te veralgemeen nie, wis die drek-bende die Potgieter gesin in, ja, ‘n plaasmoord, uit, en weerspreek hulle optrede Scholtz se snert op die mees direkte en skrikwekkende wyse denkbaar. Wie wil my egter wed dat hetsy Scholtz, hetsy Rapport se PK-juigkommando wat so vinnig was om me Botes te striem, nie ook in die komende Sondag se Rapport hektare kolomspasie gaan afstaan aan ‘n soortgelyke verdoeming van die moord op die Potgieters nie? Die stilswye oor hierdie rassistiese moord sal, in vergelyking met die strontstorm oor me Botes se uitlating, dawerend wees.

Dit is die ou-ou storie: Sou iemand vir die PK-juigkommando sê dat dit ‘n bende (k-woord) was wat Willemien Potgieter vermoor het, sou hulle veel meer geskok wees oor die gebruik van die k-woord as oor die moord self.

синус лифтинг стоматологияФильчаков прокурор харькова

Comments

Leave a Reply