praag.co.za

Annelie Botes se faux pas oor swartes

Written by

in

Verlede week het ‘n rubriekskryfster vir Die Burger en Volksblad, Annelie Botes, in ‘n Rapport-onderhoud gedurf waag om die politiek-inkorrekte mening te lug dat sy nie van swartes hou nie. Sy moes van beter geweet het, en besef het dat as Naspers-werknemer, en gegewe die siek, siek prioriteite van die kranksinnige politieke korrektes, sy geen erger sonde as eerlikheid oor haar ware gevoelens teen swartes kon pleeg nie. Sy is toe summier deur beide die bogenoemde publikasies as rubriekskryfster afgedank.

Het sy maar eerder bloot miljarde se belastinggeld verduister en vir haar vermaak ‘n blanke huishouding binnegeval, die inwoners vir ure lank met ‘n strykyster gebrand, ‘n baba se kop verbrysel met ‘n baksteen, en daarna die ganse huishouding met ‘n panga uitgewis! Sou sy na die tipiese Azaniese fatsoen opgetree het deur so te gemaak het, en haar wandade op apartheid of die inwoners van die huis se rassisme blameer het, sou sy nie nou nog haar werk gehad het nie, maar sou bevordering tot redaktrise, indien nie ‘n Azaniese kabinetspos nie, vir haar gewink het.

In vandag se Rapport vaar ‘n hele Naspers-juigkommanda teen haar uit in Weekliks. 

набор инструментов ценаtopcargo

Comments

Leave a Reply