Die kombers waaronder die belangrikste rigtingaanduiders van 2011 vir Suid-Afrika kan pas is die kwessie van gesindhede. Die rigtingbepalers is hoofsaaklik plaasmoorde, verkiesings, hofsake, die media, Zimbabwe en godsdiens. Plaasmoorde: Hoewel plaasmoorde deel van ‘n ontsettende misdaadprobleem is – al het verskeie parlementslede onlangs nog vuur gespoeg oor ‘n verslag wat aandui dat misdaad in
Ons wil net normaal lewe, mnr. Zuma
Mnr Zuma die 2010-sokkerwêreldbeker gaan nie werk skep nie, ‘n positiewe gesindheid gaan nie werk skep nie, samehorigheid gaan nie werk skep nie, patriotisme gaan nie werk skep nie, projekbestuurslesse geleer uit die 2010-sportgebeurtenis gaan nie werk skep, nie die land wat fokus om die ekonomie uit te brei, gaan werk skep nie. Werkskepping word
2011: ‘n Tree na vryheid
Op die vooraand van 2011, ‘n jaartal wat ook ‘n wiskundige priemgetal is, heers groot opgewondenheid onder vele Afrikaners. Die algemene gevoel is dat die huidige stelsel van meerderheidstirannie, korrupsie, geweld en diskriminasie homself as onhoudbaar bewys het en dat verandering dus net om die draai lê. Praag wil al ons lesers bedank vir hul
Etnisiteit, ras kan nie ontken word
In sy artikel in Beeld, ‘n Rassistiese babelas, lewer dr. Michael le Cordeur die pleidooi dat “ons van terme soos wit, swart, bruin en enigiets wat na rassisme ruik” ontslae moet raak. Ons gaan egter nie Suid-Afrika se etniese diversiteit ongedaan maak deur ander woorde te gebruik nie. Die ontstaan en bestaan van ‘n verskeidenheid
Blik Oor oor Sledging en slegsê
As ek my nie misgis nie, gaan sledging nou vir ‘n hele ruk in Afrikaans ingeburger raak. Dis nou na die Proteakaptein en die Indiese bouler, Skree Seertand mekaar so met die woorde probeer doodgooi het. En Smittie amper vir Seertand met die kolf gewiks het. Eintlik beteken sledging om iemand met ‘n voorhamer by
Ras
In sy huiswerk moes ‘n laerskoolkind antwoord wat die land se beleid voor 1994 was, en wanneer die eerste demokratiese verkiesing in die land plaasgevind het. Die antwoorde, wat volgens die kurrikulum-komitee verlang is, is apartheid en 1994 onderskeidelik. Met geen of slegs ‘n klein bietjie moeite sou die komitee kon vasstel dat die bevolkingsregistrasiewet
Meer Afrikane, meer probleme
In 2011 is Afrika de 1 miljard inwoners ruim voorbij. Demograaf John Cleland voorziet dat de aanhoudende bevolkingsgroei leidt tot meer massamigratie, instabiliteit en honger. Maar het kan helpen dat steeds meer mensen in steden wonen. „Daar komen ze in aanraking met voorbehoedsmiddelen.” Juist omdat hij met hen begaan is, wenst John Cleland (68) dat
Dom Perignon voor die swyne
Ek weet nie juis veel oor die sogenaamde glanspersoonlikheid, me Lee-Ann Liebenberg, nie. Sover ek bewus is, het sy geen opsigtelike talent of kwalifikasies wat haar sterstatus sou kon regverdig nie. Sy is nie juis vir my aantreklik nie, want ek verkies Afrikaner-vrouens bó lede van ander Afrika-volke. Haar verloofde, ene Nicky van der Walt, glo
Tuistoets vir Indië
Terwyl Indië in Durban skynbaar voor ‘n tuisskare in ‘n kriekettoets speel, skryf Die Burger se rubriekskrywer, Ilse Bigalke oor die jammerte dat uitsprake in Suid-Afrika so verdelend inwerk. Of die uitsprake die oorsaak of gevolg van verdeeldheid is, en of dit ‘n groter impak op verdeeldheid het as byvoorbeeld plaasmoorde, is ‘n ander vraag.
Moet ons regtig oor ‘Boer’ en ‘Afrikaner’ argumenteer?
In antwoord op onlangse kommentaar op die Praagwebwerf: ek verstaan glad nie waarom ons onder mekaar moet baklei oor Boer en Afrikaner nie. Die meeste mense verwys soms na hulself as “Afrikaners” en soms as “Boere”, net soos die Engelse soms “Engelse” en soms “Britte” is of die Franse soms “Franse” en soms “Galliërs”. Jy
Lees verder: Moet ons regtig oor ‘Boer’ en ‘Afrikaner’ argumenteer?
