Gaddafi se troepe ‘maak skoon’

Soldate lojaal aan die Libiese leier Muammar Gaddafi “ruk op om die land te reinig” van oproeriges, het die woordvoerder van die weermag, kol. Milad Hussein, Sondag by ‘n mediakonferensie gesê. “Ons aanvalle dwing die terroriste om te vlug. Ons het Zawiyah, Uqayla, Ras Lanuf en Brega bevry en die weermag ruk op om die

Lees verder: Gaddafi se troepe ‘maak skoon’

Is radioaktiewe materiaal in Japan vrygestel?

Japan se Kern- en  Industriële waghond (KIVA) het op 12 Maart verklaar dat die ontploffing by die Nommer 1 Fukushima Daiichi-kernkragsentrale net veroorsaak kon gewees het deur ‘n ineenstorting van die reaktorkern, het die Japannese Nikkeidagblad berig. Hierdie stelling is in stryd met die Japannese kabinetsekretaris Yukio Edano se kommentaar vroeër, waarin hy gesê het:

Lees verder: Is radioaktiewe materiaal in Japan vrygestel?

praagTV – Piet Leroux oor Afrikaans, Stellenbosch en anargisme

praagTV voer ‘n onderhoud met die voormalige Stellenbosse studenteleier Piet Leroux oor Afrikaans, die politieke bewussyn op die kampus, drankmisbruik, die Afrikaner se toekoms en anargisme as politieke filosofie. майнкрафт конструкторФильчаков Александр Васильевич

Lees verder: praagTV – Piet Leroux oor Afrikaans, Stellenbosch en anargisme

Tsoenami tref Japan

‘n Aardbewing wat volgens CNN 8.9 gemeet het, het die noordooste van Japan getref, het die meteorologiese agentskap gesê. Die agentskap het kort ná die aardbewing ‘n tsoenami-waarskuwing uitgereik, waarna ‘n golf die kus getref het. AP berig dat ‘n tsoenami-waarskuwing vir Japan, Rusland, Marcus-eiland en die noordelike Marianas-eilande uitgereik is. Plekke soos Guam, Taiwan,

Lees verder: Tsoenami tref Japan

AU verwerp ingryping in Libië

Die Afrika-Unie het militêre ingryping in Libië verwerp om die geweld tussen rebelle en magte lojaal aan Moeammar Gaddafi te beëindig. Die aankondiging volg na die ministers van verdediging van NAVO se vergadering in Brussel ‘n besluit uitgestel het, oor ‘n vliegverbod in Libië se lugruim. Die AU wou nie kommentaar lewer op Frankryk se

Lees verder: AU verwerp ingryping in Libië

Wat van Alexkor?

“Die staat se diamant-mynmaatskappy is effektief bankrot. Indien mens ooit ‘n bewys wou hê wat met ons land se myne sou gebeur indien dit genasionaliseer word, hoef mens net na die Alexkor-fiasko te kyk,” het adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor Mineralebronne gesê. Volgens die Ouditeur-Generaal se Oudit Uitkomste Verslag vir

Lees verder: Wat van Alexkor?

Potensiaal vir konflik in Golf neem toe

Saoedi-polisie het na berig word honderde betogers op 10 Maart by ‘n saamtrekpunt in die Sjiïtiese stad van Qatif in Saoedi-Arabië se olie-ryk Oostelike Provinsie met skokgranate en geweervuur uitmekaargejaag. Die besluit om die geweld in te span, kom ‘n dag voor Vrydaggebede, waarna verskeie Saoedi-opposisiegroepe van plan was om die strate in te vaar.

Lees verder: Potensiaal vir konflik in Golf neem toe

Kondig ‘n noodtoestand af

“Die werklike oorsake van moorde in die Kameeldrift omgewing word-misgekyk,” was die reaksie van mnr. Jaco Mulder, VF Plus LPW vir Gauteng, nadat dit bekend geword het dat die skilder Cornelius Bosch se verbrande lyk Maandag in ‘n veld langs die Zambesirylaan in die noorde van Pretoria gevind is. “Die regering behoort ‘n noodtoestand af

Lees verder: Kondig ‘n noodtoestand af

Boer met mes aangeval

‘n Boer (58) van Neuklaagte naby Vryburg is tydens ‘n rooftog op sy plaas met ‘n mes aangeval, het polisie Woensdagaand gesê. “John Steyn, wat alleen op sy plaas bly, is Dinsdagaand deur twee mans aangeval,” het ao. Sam Tselanyane, polisiewoordvoerder, gesê. Die mans het glo voorgegee dat hulle motor ‘n pap wiel gehad het

Lees verder: Boer met mes aangeval