Strokiesprentliefhebbers neem hul fiktiewe helde ernstig op, dus kan dit as ‘n skok kom vir sommige dat Peter Parker, wie se lot vir ewig verander is deur ‘n radioaktiewe/genetiesgemanipuleerde spinnekop, doodgaan in die “Ultimates” se verhaal van Marvel Comics . Die nuwe reeks verskil van Marvel se standaardstorielyn, waar Peter Parker moedig, arm en wiskundig
Naspers se skreiende dubbele standaarde
Toe die vermeende straatnaamveranderaars in Pretoria vasgetrek is, is nie net hulle ras nie, maar sommer ook hulle kerkverband (bid jou aan!) wyd en syd deur Naspers se publikasies gepubliseer. Gemeet aan die skokkende standaarde van geweldsmisdaad in Suid-Afrika, is die beweerde straatnaamverandering waarskynlik in die onderste een-duisendste op die skaal van erns betreffende misdaad.
Krugersdorpinwoner se kop deur rowers verbrysel
‘n Vrou van Monument in Krugersdorp se lyk is Dinsdag in haar huis aangetref waar haar kop oënskynlik met ‘n tuinskêr verbrysel is. Fan Liebenberg (80), is so verniel dat sy skaars herkenbaar was. Die moord is enkele dae nadat sy van haar vakansiehuis in Margate aan die KwaZulu-Natalse suidkus teruggekeer het, gepleeg. Haar lyk
Lees verder: Krugersdorpinwoner se kop deur rowers verbrysel
Noorweë onttrek uit NAVO-sending
Noorweë het Maandag sy laaste vier F-16 vegvliegtuie onttrek wat deel van Navo se sending oor Libië was, het die Noorweegse weermag gesê. Die Noorweegse vliegtuie het 583 sendings oor Libië gevlieg uit ‘n totaal van 6 493 wat sedert 31 Maart deur NAVO uitgevoer is. Die vliegtuie het altesaam 569 bomme in Libië laat
Vark vreet baba
Die polisie het die oorskot van ‘n weggooibaba wat deur ‘n vark geëet is langs die oewer van ‘n rivier in Taung, Noordwes, gevind. “Volgens die eienaar van die vark het hy gesien die dier eet iets en dat daar bloedvlekke om sy bek is,” het Lesego Metsi, ‘n polisiebeampte, gesê. “By nadere ondersoek het
Omgewingspesialis vrees cholera in Jukskei
Mnr Paul Fairall, ‘n omgewingsaktivis wat ook ‘n deskundige oor vleilande en die rivieroewers is en die voorsitter van die Jukskei-opvanggebied se bestuursforum, het gesê die Jukskeirivier in Johannesburg is besmet met cholera. Die stroom wat die begin vanaf Bruma, deur Morninghill, deur Oriel en verby Alexandra is hoogs besmet, volgens Fairall. Hy het gesê
Volkstaat of volksrepubliek?
Hierdie is so ‘n mooi titel, ek voel amper nie opgewasse om iets daaroor te skryf nie. Dit som egter die dilemma van die Afrikaner in die sogenaamde nuwe Suid-Afrika of NSA op. Óf ons moet aanhou om Suid-Afrika “te maak werk” soos party sê, óf ons moet onsself losmaak van hierdie bestel en ‘n
Foeitog, arme Ferial
Ferial Haffajee, redaktrise van die City Press, voel gekrenk, seergemaak en gekwes. ‘n Rubriekskrywer wat me Haffajee voorheen bewonder het, het haar in ‘n Sowetan as ‘n agent van blanke kapitaal bestempel en geskimp-skimp dat sy Mama Winnie se buiteband-terapie moet ontvang. Vreemd, terloops, hoe die gewraakte rubriek eers gepubliseer is, maar die skrywer eers
Teepartytjie
баня подФільчаков Олександр Васильович прокурор
Tea Party is terroriste sê vise-president
Vise-president Joe Biden het Republikeine wat die Tea Party ondersteun Maandag daarvan beskuldig dat hulle “opgetree het soos terroriste” in die stryd oor die verhoging van die land se skuldlimiet, volgens verskeie bronne. Biden het Mike Doyle (D-Pa.) by ‘n twee-uur-lange, Demokratiese koukusvergadering agter geslote deure ondersteun nadat Doyle gesê het: “Ons het met terroriste
