Russiese eerste minister Wladimir Poetin het Maandag die Verenigde State daarvan beskuldig dat hulle “soos ‘n parasiet op die globale ekonomie teer” en dat die dollardominansie ‘n bedreiging vir die finansiële markte inhou. “Hulle leef buite hulle vermoëns en skuif die las van hul probleme oor op die wêreld-ekonomie,” het Poetin gesê aan die pro-Kremlin
Oproerige asielsoekers ontwrig Italië
Honderde swart asielsoekers het met die polisie gebots by ‘n immigrasiesentrum in Bari, ‘n stad in die suide van Italië. Die asielsoekers dring aan op vlugtelingstatus. Ten minste 35 mense is tydens die botsings beseer. Betogers het die polisie met klippe en metaalpype getakel terwyl die polisie op hul beurt traangashouers gegooi en in die
Malema prys Mbeki se anti-Amerikaanse houding
Jackson Mthembu, die ANC se woordvoerder, het hom gedistansieer van Malema se uitsprake dat die AU en SAOG van sy agenda afwyk vandat Mbeki nie meer president is nie en dat die twee organisasies se invloed minder raak. Die jeugliga het Sondag gesê Mbeki en die AU het Irak bygestaan toe dié land deur “imperialistiese
Boer se lyk in vlak graf gekry
‘n Vrystaatse boer is in ‘n vlak graf begrawe nadat hy Maandag naby Reitz op sy plaas aangeval is, het die polisie in die Vrystaat gesê. Sers. Mmako Mophireng sê die boer se seun het die polisie ontbied nadat hy agterdogtig geraak het. ‘n Vreemde stem het glo een van sy oproepe na sy ouers
City Press se redakteur ‘agent vir wit kapitaliste’
Ferial Haffajee, redakteur van City Press, gaan Eric Miyeni dagvaar oor opmerkings wat hy Maandag in ‘n rubriek in die Sowetan gemaak het. Die rubriek, ‘Haffajee does it for white masters’, is intussen van die Sowetan se webwerf afgehaal. In die rubriek beskuldig Miyeni vir Haffajee dat sy ‘n agent vir wit kapitaliste is. Haffajee
Lees verder: City Press se redakteur ‘agent vir wit kapitaliste’
Selfbeskikking ‘enigste opsie’ – VF+ Pretoria
Die Vryheidsfront Plus in Pretoria het tydens ‘n sitting van die Pretoria-streeksraad in Centurion, ’n drastiese besluit geneem wat selfbeskikking as die enigste opsie op die tafel plaas. Tydens die algemene vergadering het die streekleier, rdsl Philip van Staden, in ‘n voorlegging aan die streeksraad dit baie duidelik gemaak dat die VF Plus in Pretoria
Jeugliga gaan Afrika binnevaar teen imperialiste
Die ANC-jeugliga se nasionale uitvoerende komitee gaan ‘n afvaardiging na Botswana stuur om dié land se plaaslike opposisiepartye te help “konsolideer”. Julius Malema, leier van die jeugliga, het dié naweek aan die Oos-Rand gesê Botswana is “in volle samewerking met die imperialiste … en die (Botswana-)regering ondermyn die Afrika-agenda”. Hy het by dié afsluiting van
Lees verder: Jeugliga gaan Afrika binnevaar teen imperialiste
Wêreld wag in spanning op VSA se skuldoplossing
Regerings en beleidmakers regoor die wêreld het gewaarsku dat die risiko van ‘n finansiële ramp gaan realiseer indien Washington nie die Amerikaanse skuldplafon verhoog nie. Terwyl die Amerikaanse Kongres aan die stry is om ‘n ooreenkoms te bereik oor die skuldkwessie, het Britse en Japannese amptenare Sondag gesê ‘n Amerikaanse mislukking gaan huishoudings regoor die
Lees verder: Wêreld wag in spanning op VSA se skuldoplossing
Die wit meeprater se eksistensiële krisis
Ek is seker dat ek nie die enigste een is wat die dikwels skril weerstand teen die gedagte van selfbeskikking vir Afrikaners ervaar nie, en dit raaiselagtig, indien nie skisofrenies nie, vind. Snaaks genoeg kom die skrilste en mees verbete weerstand nie juis van swartes nie, maar van mede-blankes, en veral mede-Afrikaners. Die kenmerk van
‘Landbou die laaste vesting van apartheid’
Swartes wil nie boer nie, het ‘n 2008-peiling van Agri SA bevind en bruin boere glo landbou is die “laaste vesting van apartheid”. Theo de Jager, die adjunk-president van Agri SA, sê navorsing wat hulle in Limpopo in 2008 onderneem het, het getoon dat swart jeugdiges boerdery as ‘n “minderwaardige beroep beskou en dit nie
