Suid-Afrikaners wat vakansie-oorde en -huise in Mosambiek sogenaamd besit, moet onverwyld die toerismevereniging in Gaza kontak. Hulle kan, volgens Mosambiekse wetgewing geen aanspraak maak op volle eiendomsreg nie. Rogério Gomes, president van die Gaza-toerismevereniging in Gaza, het aan die Volksblad gesê: “Suid-Afrikaners wat dink hulle besit iets, is deur gewetenlose ontwikkelaars mislei.” Rogério Gomes kan
‘n Politieke Oorsig sedert 1910 – van gedifferensieerde ontwikkeling tot klassesisteem
Daar is ‘n wisselwerking tussen menswees en die omgewing waarbinne die mens leef. Derhalwe moet daar ook ‘n wisselwerking wees tussen menswees en die politieke orde. Hierdie verskynsel is nêrens beter waarneembaar as in Oos-Duitsland (die sg. Duitse Demokratiese Republiek voor die afbraak van die muur) en Wes-Duitsland (die Bondsrepubliek) nie. Die Duitsers het ‘n
Lees verder: ‘n Politieke Oorsig sedert 1910 – van gedifferensieerde ontwikkeling tot klassesisteem
Redes vir Afrikaner-ellende
In Rapport woed die debat rondom die Abel-Malan-Anton-van-Niekerk-debakel voort. Maar die werklikheid is veel erger as enige ideologiese verskille tussen Afrikaners. Die volksmoord op Afrikaners is sowat drie weke gelede opgegradeer na vlak 6 uit ‘n statistiese maksimum van agt. Daar word teen die Afrikaner deur die swart regering by alle werksgeleenthede en poste gediskrimineer.
SA op pad na ‘n bloedbad en dis blankes se skuld
Sommige mense blameer die ANC vir die huidige misdaadsituasie. Ek dink hulle is verkeerd; die eintlike skuldiges is niemand anders as die meerderheid blankes wat die Nuwe Suid Afrika gepropageer het nie! As jy ‘n driejarige kind aan die stuur van ‘n bus plaas en hy ry met die passasiers die afgrond oor, wie is
Lees verder: SA op pad na ‘n bloedbad en dis blankes se skuld
Malema sweer wraak oor ‘kaffers’
Julius Malema, die ANC-jeugleier, oorheers steeds die afgelope paar dae se opskrifte in die media. Times Live berig dat Malema op Queenstown voor die hof gesê het: “Hulle (wittes) moet betaal omdat hulle ons slawe gemaak het, ons moet hulle straf. En nou moet hulle boet. As ons dit nie doen nie, betaal ons hulle
Die heldedaad van Dirkie Uys
Die terugtrekkende Zoeloes het op 17 Februarie 25 000 beeste, en baie skape, bokke en perde saamgeneem. Waens en gereedskap was totaal verwoes, die laers tot niet gemaak, en 282 wit en 250 bruin mense vermoor. Hele gesinne was uitgewis. Daar was feitlik geen gesin wat geen dode moes afstaan nie. Baie mense wat welvarend
Om in ‘n rampokkerstaat te leef
Iemand het nou die dag gesê dat Suid Afrika nie ‘n demokrasie is nie, maar ‘n partystaat. In ‘n demokrasie maak die regering beleid en wette, maar in Suid-Afrika maak Shell House die beleid. Die parlement legitimeer dit slaafs. Hoe lyk die ANC-party wat die land vandag regeer? Daar bestaan genoeg getuienis dat die ANC
Waar sal ons volkstaat wees?
Die gedagte aan ‘n volkstaat is een wat al vir bykans twee dekades en meer lank rondswerf. Die VF+ en sy voorgangers het by Kodesa daarvoor gesorg dat dit nie vanuit ‘n grondwetlike oogpunt onmoontlik is nie. In baie ander lande is afstigting ‘n gevaarlike misdaad vir diegene wat wil afstig en dra dit swaar
Staatkundige konfetti
промышленные водяные насосыДанильченко Юрий отзывы
DRK: Cholera en bootongeluk eis honderde
Minstens 279 mense is in die Demokratiese Republiek van die Kongo dood aan cholera en sowat 4 000 ander het reeds die siekte onder lede, het Unicef gesê. Dr. Ibrahim Cisse van Unicef, ‘n hulpagentskap van die Verenigde Nasies, het gesê die noord-oostelike provinsie Orientale word die ergste geraak, met 1 400 gevalle en 102
