Sestig persent van die Amerikaners glo dat die oorlog in Afghanistan nie die koste daarvan werd is nie, en byna dieselfde aantal glo aan ‘n vroeë Amerikaanse onttrekking van die land, het ‘n nuwe peiling getoon. Die opname deur ABC News en The Washington Post het aangedui dat die aantal skeptici byna verdubbel het van
Front vir Iran se heli-aankope val deur die mat
Kgalema Motlanthe se metgesel Gugu Mtshali was na bewering gekoppel aan ‘n skema om goedkeuring van die regering te ‘koop’ vir ‘n plan om helikopters aan Iran te verkoop, volgens ‘n berig deur die Sunday Times. Mtshali, voormalige De Beers-bestuurder Raisaka Masebelanga en ander, het na bewering met verteenwoordigers van 360 Aviation ontmoet om ‘n
Lees verder: Front vir Iran se heli-aankope val deur die mat
ANC vlek transaksie tussen DA en Naspers oop
Die ANC het Sondag die DA en Naspers daarvan beskuldig dat hulle saamkonkel. Hulle het die DA-munisipaliteit in Kaapstad veroordeel omdat hulle glo beplan om grond te koop teen dubbel sy gerapporteerde waarde. Onafhanklike eiendomsontleders het die grond gewaardeer op nie meer as R50 miljoen nie. Maar die munisipaliteit sou R106 miljoen betaal aan die
Malema sê jammer
Geskorsde ANC-jeugliga leier, Julius Malema, het Sondagaand om verskoning gevra aan die leiers van die ANC op die SAUK se Asikhulume-geselsprogram. “Ek wil ook om verskoning vra aan die leiers van die African National Congress vir iets wat hulle dink ek verkeerd gedoen het,” het hy aan die aanbieder Vuyo Mvoko gesê. Malema is in
Afrikaners het nie redding nodig nie
Dat daar uit Nederland en Vlaandere belangstelling is vir Afrikaans is waar, en dat buitelandse politici hulle sal uitspreek téén misdaad in SA is ook waar. Maar van “Afrikaner-redding” uit die buiteland is daar geen sprake nie. Want dit is nie nodig nie. Afrikaanse leiers vra nie daarvoor nie, waarom sou daar dan hulp kom?
Ons lewens wat so min werd is
Gisteraand praat ek met ‘n vrou wat ‘n kunsgalery in Pretoria besit. Sy is deur drie swartes in haar huis oorval, ‘n uur lank geslaan, gedreig dat sy verkrag sou word en die sneller van die pistool teen haar kop getrek sou word. Sy was egter so gelate daaroor dat ‘n mens tegelyk met humor,
Afrikaans vir godsdiens en onderwys
Baie van die mense wat tot in dié tyd Afrikaans as skryftaal gebruik het, was nie-Afrikaners, en sommige van hulle is buite Suid-Afrika gebore. Ook sjeik Abu Bakr Effendi (1835-1880) was so iemand. Abu Bakr, ‘n Koerd wat in Turkye gebore is, was ‘n Islamitiese godsdiens-onderwyser wat Afrikaans as godsdienstige taal vir die Kaapse Moslems
Afrikaner-redding kom dalk van buite
In ’n beduidende mosie wat die afgelope week by die Europese parlement in Straatsburg ingedien is, spreek 48 Europese parlementslede hulle uit teen die “sistematiese aard” van die aanvalle op wit boere in Suid-Afrika en vra die Suid-Afrikaanse regering om dringend maatreëls in te stel om hul veiligheid te verhoog. Die mosie is ingedien deur
Die naweek se Superrugby: wie die bal nie bemin
Die Cheetahs, die Leeus en die Bulle het die naweek verloor waar hulle net sowel kon gewen het, en daar is ’n sorgwekkende tema in die manier waarop al drie spanne hulle rug op oorwinnings gedraai het. Hierdie spanne het nagelaat om die kosbaarste voorwerp op die veld – die bal – op te pas.
Lees verder: Die naweek se Superrugby: wie die bal nie bemin
Swart rasseharmonie wys krake
‘n Indiërvrou van Richardsbaai is uit die gymnasium waar sy lid is geskop en moes ‘n nag agter tralies deurbring omdat sy die woord “kaffir” gebruik het. Asjika Ramdeen (39) het erken dat sy Jabulani Xebekhulu (34) só genoem het in die Virgin Active-klub op die dorp. Sy het Donderdag in die Richardsbaaise landdroshof verskyn
