Ru-olie het vanmore in die Verre Ooste weer deur alle perke boontoe gebars en die prysvlak van $135 per vat bereik. Dié beweging het in reaksie op 'n onverwagte vermindering in Amerikaanse olievoorraad geskied, asook 'n swakker dollar.
Ru-olie bars deur alle perke
Ru-olie het vanmore in die Verre Ooste weer deur alle perke boontoe gebars en die prysvlak van $135 per vat bereik. Dié beweging het in reaksie op 'n onverwagte vermindering in Amerikaanse olievoorraad geskied, asook 'n swakker dollar.

Die ongeëwenaarde emigrasie tesame met ’n lae geboortekoers raak reeds ’n ramp vir Afrikaners en Afrikaans, het ek die vorige 