Swede ruk op teen globalisering

ImageMeer as 10 000 mense het verlede naweek in die Sweedse stad van Malmoe opgeruk teen globalisering. Die optog is gereël om saam te val met die byeenkoms van die Europese Sosiale Forum.

Lees verder: Swede ruk op teen globalisering

Ses betogers in Pakistan doodgeskiet

Image

Swat-distrik (geel) in Pakistan

07:24:57 Ses mense is Dinsdag dood toe veiligheidsmagte op 'n betoging teen burgersterftes tydens die voortslepende offensief in die noordwestelike Swat-vallei geskiet het.

Lees verder: Ses betogers in Pakistan doodgeskiet

Enorme magte vir gesondheidsminister

07:15:18 Die Nasionale Vergadering het Dinsdag die wetsontwerp op medisyne wat die registrasie van gesondheidsprodukte reguleer,

Image

Manto Tshabalala-Msimang

goedgekeur.

Lees verder: Enorme magte vir gesondheidsminister

AU vra gladde oorgang

Die voorsitter van die Afrika-Unie, President van Tanzanië Jakaya Kikwete, eis 'n gladde oorgang in Suid-Afrika nadat Mbeki bedank het. Indien die oorgang nie glad verloop nie kan dit die hele Afrika destabiliseer aangesien Suid-Afrika se ekonomie die grootste op die kontinent is en dit verreikende gevolge kan hê buite sy grense.

Lees verder: AU vra gladde oorgang

ANC bestuur oorgang onverantwoordelik, s? Pieter Mulder

Die wyse waarop die ANC die huidige politieke oorgang bestuur is roekeloos en onverantwoordelik, het die leier van die VF Plus, dr. Pieter Mulder, gesê.

Lees verder: ANC bestuur oorgang onverantwoordelik, s? Pieter Mulder

Lekota is boos

Ses van die vyftien Kabinetsministers wat Dinsdag bedank het, is weer bereid om te dien onder 'n nuwe president. Lekota, die minister van

Image

Lekota

Verdediging, sal beslis nie een van hulle wees nie.

Lees verder: Lekota is boos

Manuel sal onder nuwe president dien

Trevor Manuel is bereid om onder die nuwe President te dien, aldus 'n verslag van Reuters. Hy het in 'n onderhoud in Afrikaans gesê om te bedank was 'n beginselsaak.

Lees verder: Manuel sal onder nuwe president dien