Britse maatskappye ontdek olie in Egipte

Britse oliemaatskappye Circle Oil en Premier Oil sê hulle het olie net af van die kus van Egipte ontdek in hulle Noordwes Gemsa konsessie.

Lees verder: Britse maatskappye ontdek olie in Egipte

ANC en DA se dubbele standaarde

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die ANC en DA hul aan dubbele standaarde skuldig maak deurdat twee VF Plus-raadslede vir 60 dae geskors is rakende opmerkings wat hulle gemaak het tydens 'n debat oor plek- en straatname tydens gister (Donderdag 2 Oktober) se raadsvergadering. Die twee raadslede, mnre. Cornelius Jansen van Rensburg en Conrad Beyers, het aangedui dat hulle teen die besluit gaan appelleer.

Lees verder: ANC en DA se dubbele standaarde

VN-helikopters skiet op Kongolese rebelle

VN helikopters het Donderdag met vuurpyle en masjiengewere op burgermaglede wat hulle aangeval het geskiet, toe hulle die lugruim oor die oostelike Ituri-provinsie van die Kongo patrolleer het.

Lees verder: VN-helikopters skiet op Kongolese rebelle

Nooddienstestaking kan dodelike gevolge h

‘n Protesaksie deur nooddienstepersoneel by die Roodepoort-inbelsentrum plaas mense se lewens op die spel, het die DA Vrydag gesê. Jack Bloom van die DA het gesê dat oproepe nie beantwoord word nie en dat dit verdere lewensverlies en beserings tot gevolg kan hê.

Lees verder: Nooddienstestaking kan dodelike gevolge h

Nog Nigeri?rs vas oor dwelmhandel in Johannesburg

Gauteng-polisie sê dat twee mans Donderdag in Berea, sentraal Johannesburg vir dwelmhandel gevang is.

Lees verder: Nog Nigeri?rs vas oor dwelmhandel in Johannesburg

Seerowers hou skeepvrag wapens aan

11:50:11 Islamitiese militantes in Somalië het seerowers wat 'n skip van die Oekraïne met tenks en militêre toerusting aan boord aanhou, aangemoedig om die vrag en die vaartuig te vernietig as 'n losprys nie aan hulle betaal word nie.

Lees verder: Seerowers hou skeepvrag wapens aan

Facebook, sal ek of sal ek nie?

Image11:17:17 Dié Saterdagmiddag het ek en vriend Gustav op Messenger gesit en klets, hy daar op die plaas en ek in die dorp. Tydens die gesprek het ons so ongeveer die wêreld se probleme opgelos in die vinnige uurtjie wat ons in kuberland gekuier het. Die onderwerpe het alles gedek van misdaad tot musiek, soos gewoonlik, en natuurlik ons nuutste ontdekkings op die internet vir die week.

Lees verder: Facebook, sal ek of sal ek nie?

W?reldwye resessie voorspel rentekoersverlagings

09:31:47 Toenemende vrese oor 'n globale ekonomiese resessie het aandeelpryse Donderdag laat daal, met die Europese Sentrale Bank wat aangedui het dat dit binnekort koerse vir die eerste keer in vyf jaar mag verlaag.

Lees verder: W?reldwye resessie voorspel rentekoersverlagings

Motlanthe gaan nie toegee aan Cosatu nie

ImagePresident Kgalema Motlanthe gaan nie toegee aan linkse druk binne die ANC om beleid aan te pas nie. Hy het Vrydag in 'n onderhoud aan die Mail & Guardian gesê sy vakunieagtergrond maak hom nie meer toegeneë om te swig voor linkse eise nie. Hy het gesê die vraag is eerder of hulle siening van sake uitvoerbaar, nodig en geldig is.

Lees verder: Motlanthe gaan nie toegee aan Cosatu nie

Griekeland word oorval

Byna 80 000 onwettige immigrante het hierdie jaar alleen op Griekeland toegesak. Griekse owerhede sê hulle kan nie meer die taak om Europa se suid-oostelike flank te beskerm, behartig nie.

Lees verder: Griekeland word oorval