Die twee maatskappye het Vrydag gesê dat hulle ontdekking meer as 3 000 vate ru-olie per dag sal lewer asook 4 miljoen kubieke meter natuurlike gas
Die konsessie lê suid-oos van Kaïro in die Golf van die Suezkom.
Circle het 'n 40% aandeel in die Noordwes Gemsa konsessie, terwyl Premier 10% aandeel hou.
