Japanse aandelebeurs sluit ergste jaar ooit af

Japannese aandeelpryse het Dinsdag gesluit teen 42,12% laer as in 2007, wat dit die ergste jaarlike persentasiedaling ooit gemaak het om die Nikkei-indeks te tref terwyl die globale ekonomiese krisis gewoed het. Ontleders voorspel dat die markte steeds meer probleme in die nuwe jaar kan ervaar terwyl die wêreld steier onder die ergste finansiële krisis

Lees verder: Japanse aandelebeurs sluit ergste jaar ooit af

Palestyne vuur steeds vuurpyle

Skade aan Israelse huis deur ‘n Hamas-vuurpyl Palestyne het Maandag weer 'n dodelike vlaag vuurpyle diep in Israel se gebied in gevuur, wat getoon het dat Hamas steeds slaankrag het drie dae ná Israel se verwoestende lugaanvalle in Gasa. Vier Israeli's, waaronder 'n soldaat is dood en agt is gewond. Palestynse gesondheidsbeamptes het gesê die

Lees verder: Palestyne vuur steeds vuurpyle

ANC verkry 200 oorlopers

Ten minste 200 lede van die IVP en die DA in KwaZulu-Natal het by die ANC aangesluit, het die regerende party se provinsiale sekretaris Senzo Mchunu Maandag gesê. Onder die nuwe lede is senior IVP-raadslede wat in die ANC deur die provinsiale voorsitter dr. Zweli Mkhize by 'n funksie in Bulwer.verwelkom is Mkhize het gesê

Lees verder: ANC verkry 200 oorlopers

SA vra Israel om Gasa-aanvalle te staak

Suid-Afrika het 'n beroep gedoen op Israel om militêre aanvalle in Gasa te staak en die soldate op die grens met Gasa te onttrek, het die adjunkminister van buitelandse sake, Fatima Hajaig, Maandag gesê. "Die situasie is ernstig en kan na naburige gebiede versprei," het sy Maandag aan joernaliste by die Uniegebou gesê. Sy het

Lees verder: SA vra Israel om Gasa-aanvalle te staak

Lord’s Resistance Army dood byna 200 in DRK

Oeganda se LRA-rebelle het amper 200 mense doodgemaak in 'n veldtog in noordoos-Kongo, het 'n VN-verslag wat Maandag vrygestel is, gesê. Sedert 25 Desember het die rebelle 40 mense doodgemaak in die Faradje-distrik, 89 rondom Doruma en 60 in die Gurba-area, het die VN kantoor vir die koördinering van humanitêre sake gesê. Die verslag het

Lees verder: Lord’s Resistance Army dood byna 200 in DRK

Man deur verkeerskonstabel geskiet

'n Man is na bewering geskiet deur 'n verkeerspolisieman in Reigerpark nadat 'n argument uitgebreek het oor slegte bestuur, het die polisie Maandag gesê. 'n Woordvoerder, konstabel Tsietsie Lamola, het gesê 'n 31-jarige man het op die sypaadjie geloop laat Sondagmiddag toe hy gestamp is deur 'n swart VW Golf wat verby gery het. Die

Lees verder: Man deur verkeerskonstabel geskiet

‘Cope’ nie Afrikanertuiste

Die briefskrywer DH Fourie maak in sy artikel Wie is die sogenaamde Afrikanerleiers? , die verbysterend onlogiese gevolgtrekking dat Terror Lekota se "Congress of the People" of Kongres van die Proletariaat die nuwe politieke voertuig gaan word waardeur Afrikanerleiers na vore gaan tree.

Die briefskrywer DH Fourie maak in sy artikel Wie is die sogenaamde Afrikanerleiers? , die verbysterend onlogiese gevolgtrekking dat Terror Lekota se "Congress of the People" of Kongres van die Proletariaat die nuwe politieke voertuig gaan word waardeur Afrikanerleiers na vore gaan tree.

Lees verder: ‘Cope’ nie Afrikanertuiste

Europe?rs meen euro gaan dollar binne 5 jaar verbysteek

Euronote Die meeste Europeërs  voel dat die euro die dollar in globale belangrikheid binne die volgende 5 jaar kan verbysteek, volgens 'n opname deur die Financial Times en Harris-navorsingsdienste, dae voor die enkelgeldeenheid se tiende verjaarsdag. Die ondersoek het ook getoon dat Eurosone-inwoners verdere uitbreiding ondersteun, maar pessimisties is omtrent die ekonomie en voel dat

Lees verder: Europe?rs meen euro gaan dollar binne 5 jaar verbysteek

Zuma wil nie grondwet verander

Jacob Zuma Volgens kommentaar wat Maandag in The Star geplaas is, het ANC-president Jacob Zuma gesê dat hy geen bedoeling het om die regte wat in die grondwet vervat is te "erodeer" nie. "Saam met my kamerade in die ANC het ek lank en hard baklei vir die grondwet en die regte wat daarin beskerm

Lees verder: Zuma wil nie grondwet verander

Gaza-aanval is ‘soos oorlogsmisdaad’ ? Tutu

Desmond Tutu Israel se bombardement van Gaza dra al die kenmerke van oorlogsmisdade, het aartsbiskop emeritus Desmond Tutu Sondag in 'n verklaring gesê. "In die konteks van totale lugsuperioriteit, waarmee een kant dodelike vliegtuie ontplooi teen opponente wat geen manier het om hulleself te verdedig nie, dra die bombardement alle kenmerke van oorlogsmisdade." Die aanvalle,

Lees verder: Gaza-aanval is ‘soos oorlogsmisdaad’ ? Tutu