'n Man is na bewering geskiet deur 'n verkeerspolisieman in Reigerpark nadat 'n argument uitgebreek het oor slegte bestuur, het die polisie Maandag gesê. 'n Woordvoerder, konstabel Tsietsie Lamola, het gesê 'n 31-jarige man het op die sypaadjie geloop laat Sondagmiddag toe hy gestamp is deur 'n swart VW Golf wat verby gery het. Die
‘Cope’ nie Afrikanertuiste
Die briefskrywer DH Fourie maak in sy artikel Wie is die sogenaamde Afrikanerleiers? , die verbysterend onlogiese gevolgtrekking dat Terror Lekota se "Congress of the People" of Kongres van die Proletariaat die nuwe politieke voertuig gaan word waardeur Afrikanerleiers na vore gaan tree.
Die briefskrywer DH Fourie maak in sy artikel Wie is die sogenaamde Afrikanerleiers? , die verbysterend onlogiese gevolgtrekking dat Terror Lekota se "Congress of the People" of Kongres van die Proletariaat die nuwe politieke voertuig gaan word waardeur Afrikanerleiers na vore gaan tree.
Europe?rs meen euro gaan dollar binne 5 jaar verbysteek
Euronote Die meeste Europeërs voel dat die euro die dollar in globale belangrikheid binne die volgende 5 jaar kan verbysteek, volgens 'n opname deur die Financial Times en Harris-navorsingsdienste, dae voor die enkelgeldeenheid se tiende verjaarsdag. Die ondersoek het ook getoon dat Eurosone-inwoners verdere uitbreiding ondersteun, maar pessimisties is omtrent die ekonomie en voel dat
Lees verder: Europe?rs meen euro gaan dollar binne 5 jaar verbysteek
Zuma wil nie grondwet verander
Jacob Zuma Volgens kommentaar wat Maandag in The Star geplaas is, het ANC-president Jacob Zuma gesê dat hy geen bedoeling het om die regte wat in die grondwet vervat is te "erodeer" nie. "Saam met my kamerade in die ANC het ek lank en hard baklei vir die grondwet en die regte wat daarin beskerm
Gaza-aanval is ‘soos oorlogsmisdaad’ ? Tutu
Desmond Tutu Israel se bombardement van Gaza dra al die kenmerke van oorlogsmisdade, het aartsbiskop emeritus Desmond Tutu Sondag in 'n verklaring gesê. "In die konteks van totale lugsuperioriteit, waarmee een kant dodelike vliegtuie ontplooi teen opponente wat geen manier het om hulleself te verdedig nie, dra die bombardement alle kenmerke van oorlogsmisdade." Die aanvalle,
217 in Johannesburg aangekeer
'n Totaal van 217 mense is oor die Kerstyd in Johannesburg gearresteer vir misdade wat wissel van dronkbestuur tot moord, het die Gautengse polisie gesê. Polisieoperasies het Woensdag begin en Sondag klaargemaak, het kaptein John Maluleke gesê. Diegene wat in hegteis geneem is, sluit in 4 wat vir moord gevang is, 4 vir verkragting, 6
Zimbabwe gaan 140 blanke boere vervolg
Zimbabwe gaan 140 blanke grondeienaars vervolg op klagte dat hulle nie hul plase verlaat het onder die land se omstrede grondhervormingsprogram nie, het die staatsmedia Sondag gesê. "'n Totaal van 140 boere gaan vervolg word omdat hulle nie die plase verlaat het, nadat hulle met onteieningsbevele bedien is nie," het die Sunday Mail uit 'n
Swarte van 60 in Limpopo gestenig
'n 60-jarige swartman van Limpopo is dood gestenig, klaarblyklik deur 'n groep vigilantes in Apel, het die Limpopopolisie Sondag gesê. Die 60-jarige man is daarvan beskuldig dat hy paar maande terug 'n ander man doodgemaak het, Het superintendent Mohale Ramatseba gesê. Mense het hom uit die huis uit gesleep voordat hy geslaan is en met
Rebelle vermoor 45 mense in Kongolese kerk, volgens Oegandese weermag
Die Oegandese weermag het Sondag die Lord's Resistance Army (LRA) daarvan beskuldig dat hulle 45 mense in 'n kerk in noordoos-DRK doodgekap het. 'n Hulpwerker het Vrydag se slagting bevestig en gesê dit het plaasgevind in die Katolieke kerk in die Domuragebied, omtrent 40 kilometer suid van die Soedanese grens. "Ons het inligting dat die
Lees verder: Rebelle vermoor 45 mense in Kongolese kerk, volgens Oegandese weermag
SA moet geografies verdeel word
Daar is 'n versugting onder Afrikaners dat die Afrikaner sy kragte moet saamsnoer; dat eenheid bereik moet word en dat een liggaam namens alle Afrikaners moet praat. Daar word ook opnuut hoop gevestig op die komende verkiesing.
Daar is 'n versugting onder Afrikaners dat die Afrikaner sy kragte moet saamsnoer; dat eenheid bereik moet word en dat een liggaam namens alle Afrikaners moet praat. Daar word ook opnuut hoop gevestig op die komende verkiesing.
