Die stelling van Essop Pahad – dat blankes nie die 2010-sokkertoernooi ondersteun nie – moes seker lank geneem het om uit te dink. Ek wonder net hoe hy nou skielik by dié verstommende openbaring uitgekom het? Dat alle blankes dalk nie ten gunste van die 2010-sokker is nie, kan ek heeltemal verstaan. Daar is meer as een rede daarvoor.
Lees verder: Waarom blankes nie die 2010-sokker ondersteun nie

Mediakonsternasie heers oor die sommerverbiedinge in Italië.