Studente by 3 fakulteite van Stellenboschuniversiteit, sal van volgende jaar af in staat wees om Engels as instruksiemedium te kies vir hulle eerstejaar. Die besluit om ‘n onderrigmodel te aanvaar wat voorsiening maak vir parallelmedium (Afrikaans en Engels) om ingestel te word by die fakulteite is geneem tydens ‘n spesiale vergadering van die universiteitsraad oor
VN-hoof veroordeel aanval op vredesmag in Somali
Die VN-sekretarisgeneraal Ban Ki-Moon het ‘n selfmoordbomaanval waarin 11 Afrika Unie vredesmaglede in Somalië dood is en 15 ander gewond is “ten sterkste veroordeel”, het sy perskantoor Maandag gesê. “Daar kan geen geldige regverdiging wees vir dié en ander onlangse aanvalle op AU-magte wat ontplooi is met die doel om te help om vrede en
Lees verder: VN-hoof veroordeel aanval op vredesmag in Somali
Switsers gaan stem oor strenger wapenbeheer
Switserland se deeltydse soldate het tradisioneel hulle wapens in die solder, ‘n kas of onder die bed gebêre. Hulle beskou dit as ‘n eer en ‘n plig om die wapens byderhand te hou. Maar kritici het gesê die toename in vuurwapens het gelei tot beide manslag en selfmoord regoor die neutrale land, en hulle vra
Colombiaanse ‘doodskiste’ vervoer koka?ne onder die golwe
Gepak met kokaïne en met die naam “doodskiste”, vaar vaartbelynde semi-duikbote noord van Colombia deur Stille Oseaan waters om tonne onwettige dwelms te lewer wat bestem is vir die Amerikaanse markte. Die semi-duikbote sny deur die water met pype en glasveselbedekte kajuite wat soms sigbaar is. Die vaartuie is die nuutste metode wat gebruik word
Lees verder: Colombiaanse ‘doodskiste’ vervoer koka?ne onder die golwe
Lonmin sny 5000 poste in Suid-Afrika
Lonmin, die wêreld se derde grootste produsent van platinum het ‘n ooreenkoms bereik met unies oor die vermindering van tot 5 500 poste by hul Marikana en Limpopo aanlegte in Suid-Afrika, het die maatskappy Dinsdag gesê. Lonmin het gesê hulle sal op tot 4000 permanente werknemers of kontrakteurs verminder by hul Marikana-myn, waarvan 300 na
8 Vermeende kapers gevang
Polisie het 8 vermeende kapers gevang in Langa, het ‘n woordvoerder Dinsdag gesê. Die agt, tussen ouderdomme van 16 en 29 is Sondag en Maandag gearresteer, het inspekteur Odwa Makupula gesê. Die wat gearresteer is kyk na een klag van kaping, twee klagte van die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie, drie klagte van besit
Hulpwerkers doodgeskiet in Darfoer
Gewapende mans het twee werkers van ‘n Franse hulpgroep doodgeskiet in ‘n hinderlaag in die Soedannese gebied suid van Darfoer, het vredesmaglede Maandag gesê. Die twee Soedannese personeel van Aide Medicale Internationale (AMI) is Saterdagaand aangeval toe hulle in ‘n afgeleë gebied gery het waar gevegte tussen regeringsmagte en rebelle toegeneem het. ‘n Ondersoek het
Maphisa-Nqakula doen aansoek om te appelleer
Mapisa-Nqakula Die minister van binnelandse sake Novisiwe Mapisa-Nqakula het Maandag by die konstitusionele hof aansoek gedoen vir verlof tot appèl teen die uitspraak van die Pretoriase hofbeslissing dat Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon die reg het om te stem, het SAUK-nuus berig. Waarnemende regter Piet Ebersohn het vroeër vandeesmaand bevind dat dele van die
VN-humanit?re span ontmoet Zim-leiers
‘n VN-humanitêre span wat in Zimbabwe is om die land se humanitêre krisis te assesseer, het Maandag vergader met president Robert Mugabe en die nuwe eerste minister Morgan Tsvangirai, het ‘n amptenaar gesê. “Die VN-span het die nuwe eerste minister ontmoet gedurende die oggend en die president laat in die middag; hulle het humanitêre sake
Wetgewers beplan om doodstraf te elimineer
‘n Wetgewerskomitee in Colorado het Maandag ‘n plan goedgekeur om die doodstraf te elimineer en die geld te benut om te fokus op dormante sake na slagoffers se familie gevra het vir hulp om berusting te vind. Die huis van verteenwoordigers juridiese komitee het die maatreëls goedgekeur na ure se emosionele getuienis deur ondersteuners wat
