Lonmin sny 5000 poste in Suid-Afrika

Lonmin, die wêreld se derde grootste produsent van platinum het ‘n ooreenkoms bereik met unies oor die vermindering van  tot 5 500 poste by hul Marikana en Limpopo aanlegte in Suid-Afrika, het die maatskappy Dinsdag gesê.

Lonmin het gesê hulle sal op tot 4000 permanente werknemers of kontrakteurs  verminder by hul Marikana-myn, waarvan 300 na verwagting uit die bestuur sal wees.

By Limpopo, sal die Baobab-skag se bedrywighede gestaak word, met omtrent 1 500 voltydse werknemers wat na verwagting afgelê gaan word.

светильникиtopcargo отзыв

Maak 'n opvolg-bydrae