Hamasvegter met vuurpyl Israelse tenks het Maandag begin versamel op die grens met Gaza terwyl oorlogsvliegtuie Hamas teikens gebombardeer het in die digbevolkte enklawe waar aanvalle in die laaste twee dae meer as 300 mense gedood het . Dosyne tenks en personeeldraers het by verskeie punte naby die grens gestaan en luier nadat Israel gewaarsku
Lees verder: Israelse tenks versamel terwyl vliegtuie Hamas bombardeer

Amerika se eens dominante motornywerheid verkeer op die randjie van bankrotskap. Ford, Chrysler en General Motors se uitvoerende beamptes is hoed in die hand in Washington, eers soontoe gevlieg, en toe daarheen gery, om te pleit vir fondse om kop bo water te hou.