Фильчаков Харьков
Hoe sou SA gelyk het met ‘n nee-stem?
As jy ouer as veertig jaar is, sou jy waarskynlik twintig jaar gelede ja of nee gestem het. Hoewel dit vandag bitter moeilik is om ‘n ja-stemmer te kry, was daar 20 jaar gelede presies 1 924 186 ja-stemmers. (teenoor die 875 619 nee-stemmers) Dit het die weg gebaan vir die Suid-Afrika waarin ons vandag
Susan Boyle III: Gevaar van die Moderne Droom
’n Mens kan verstaan hoekom Susan Boyle die lied vir haar deurbraakoudisie gekies het. Dit pas goed in haar stem, veral in haar sterk middelregister en gee ook vir haar die geleentheid om haar vokale vaardighede behoorlik ten toon te stel. Daar is egter ook ’n skerp ironie aan die keuse, want dié lied gaan
Proteas trek die Kiwi’s se velle af
Hulle sê die Proteas het ‘n lang stert. ‘n Krokodil het ook ‘n lang stert. Daardie stert kan woes slaan. Die Proteas se stert kan ook woes slaan. Vra maar vir elf Nieu-Seelandse krieketspelers. Hulle het die letsels daarvan om te vertoon. En as dit die Proteas se kolfagterhoede is wat seermaak, is dit die
Twintig jaar na die 1992-Referendum
Aan die einde van 1991 het die Nasionale Party (NP) ‘n sleutel tussenverkiesing in Virginia aan die Konserwatiewe Party (KP) afgestaan. Die KP het gekraai dat ons die mandaat om voort te gaan met die grondwetlike onderhandelinge verloor het en het aangedring op ‘n alleenlik blanke verkiesing. Hulle eise was tot ‘n groot mate aangevul
Washington Post steek die Rubicon oor
‘n Advertensievennootskap tussen die Washington Post en een van die Chinese regering se propagandablaaie het vrae laat ontstaan oor die regsimplikasies van buitelandse propaganda onder ‘n Amerikaanse mashoof. Die probleem is die Post se China Watch-publikasie, ‘n druk- en aanlyn-reklame-bylaag wat voorgee om nuus oor China te lewer. Die webwerf huisves talle artikels en stukke
Britse premier verneder homself onherroeplik
David Cameron, Britse premier, het behoorlik laag gekruip voor sy Amerikaanse eweknie. Só laag dat die Britse én Amerikaanse publiek naar is daarvan. Hy het gaan basketbal kyk saam met president Barack Obama en homself soos ‘n tiener wat wil beïndruk gedra. Cameron se “heildronk” aan Obama by gisteraand se staatsbanket was egter die ergste,
Eie weg
Александр Фильчаков Васильевич
Renosterstropers kan vry stap
‘n Chinese en ‘n Viëtnamese verdagte, aangekla van betrokkenheid by renosterstropery, kan Vrydag uit die Kempton Park-landdroshof as vry mans stap, indien ‘n hofvertaler nie in die hof verskyn nie, het Beeld berig. Distrikslanddros Eric Mhlari het Donderdag die saak teen die twee uitgestel tot Vrydag, en gewaarsku dat in die afwesigheid van ‘n vertaler,
Revisionistiese geskiedenis 101
By die gedenklesing op die 26ste herdenking van die “Laeveldslagting” het Jackson Mthembu, die ANC se nasionale woordvoerder by die KaNyamazane Gemeenskapsaal, die “bloedbad” deur die vorige bewind geskilder en aan die gehoor sy weergawe van die nuwe geskiedenis oorgedra. Dié “slagting” deur die apartheidsregering en sy veiligheidsmagte het begin met die dood van ‘n
