Rugby: Die Laastekwartierbewerasies en hoe om dit te voorkom

Oor die naweek is daar sewe Super Rugby-wedstryde gespeel en ses van die verloorspanne het ’n bonuspunt vir ’n goeie nederlaag gekry. Dit wil sê, hulle het met sewe punte of minder verloor. In hierdie ses wedstryde was die gemiddelde punteverskil net meer as vier per wedstryd. Suid-Afrikaanse spanne het in vier wedstryde meegeding, insluitende

Lees verder: Rugby: Die Laastekwartierbewerasies en hoe om dit te voorkom

Morele bankrotskap begin wys

‘n Plakkaat uit die tagtigerjare toe die weermag se teenwoordigheid ongewens was vanweë apartheid. Die weermag is weer terug in 2012 en die sentiment in die plakkerskampe is steeds anti-wit. Apartheid is 20 jaar gelede afgeskaf. Die nuwe generasie klipgooiers was toe nog nie gebore nie.Фильчаков прокурор харьков

Lees verder: Morele bankrotskap begin wys

DA ondersteun oproermakers in Kaya Sands

Die oproer in Kya Sands wat gelei het tot die versperring van paaie Maandag is nie ‘n politieke daad nie, het die DA-wyksraadslid gesê. Die Demokratiese Alliansie beheer die wyk nadat hulle dit in die onlangse verkiesing ingepalm het. “Of die protes nou wettig of onwettig is, hulle kommer is legitiem, hulle optrede is geldig,

Lees verder: DA ondersteun oproermakers in Kaya Sands

OB moet Zuma-lyfwagte ondersoek

Die Vryheidsfront Plus het die Openbare Beskermer, adv. Thuli Madonsela, versoek om die bevorderings van ses lyfwagte van pres. Zuma in die polisie se BBP-eenheid te ondersoek. Dit het aan die lig gekom dat die huidige waarnemende polisiehoof, lt.-genl. Nhlanhla Mkhwanazi, ses lyfwagte van die president bevorder het wat strydig is met die reëls en

Lees verder: OB moet Zuma-lyfwagte ondersoek

Halssnoermoorde in Kaap wek kommer

“Die halssnoermoorde van beweerde misdadigers in Khayelitsha die afgelope twee weke deur die gemeenskap, laat die gevaarligte flikker en skep anargie. “As lede van die gemeenskap sê hulle het vertroue in die Polisie en die strafregstelsel verloor en daarom neem hulle nou reg in eie hande, moet dit as ‘n wekroep gesien word en is

Lees verder: Halssnoermoorde in Kaap wek kommer

Swart groep wil burgermag stig

Lede van die New Black Panthers Party, ‘n swart militantegroep, betoog gereeld teen ​​”neo-Nazi’s”. Na ‘n naweek van toenemende spanning in Sanford, Florida, oor die dood van swart tiener Trayvon Martin, het die party nou ‘n $10 000 beloning vir die “vang” van Martin se moordenaar uitgeloof. George Zimmerman, ‘n bruin buurtwagvrywilliger wat die ongewapende

Lees verder: Swart groep wil burgermag stig

Drie groot rewo-illusies

Ons word deesdae doodgegooi met geskiedvervalsings en propaganda wat aanwys dat ons die beliggaming van pure slegtheid is. Nie net gaan dit oor optredes uit die verlede nie, maar selfs op kulturele gebied lyk ons fundamenteel besmet te wees. Alles wat ons opgerig en gefinansier het moet ten onder gaan in ‘n golf van barbaarse

Lees verder: Drie groot rewo-illusies

Vier keer meer psigopate in bestuursposte

Psigopate floreer in bestuursposte teen ‘n koers van vier keer hoër as die normale bevolking. Nuwe navorsing toon dat die aantal styg as gevolg van swak ekonomiese tye, en hulle teenwoordigheid sal waarskynlik ook verhoed dat vroeë oplossings vir die globale finansiële krisis gevind word. Só sê Liza van Wyk, uitvoerende hoof van nasionale bestuursopleiding

Lees verder: Vier keer meer psigopate in bestuursposte

Verander Grondwet oor eiendom sê ANC

Gwede Mantashe, ANC-sekretaris-generaal, het Sondag ná ‘n vergadering van die party se nasionale uitvoerende komitee gesê die Grondwet moet as ‘n “transformatiewe” dokument beskou word. “Dis ‘n lewende dokument. Dis belangrik dat ons [oor die bepalings in die Grondwet] praat en weer daarna kyk.” Mantashe het art. 25, die eiendomsklousule, uitgesonder. Mantashe voel duidelik die

Lees verder: Verander Grondwet oor eiendom sê ANC