Suid-Afrika benodig ‘n tweede oorgang, anders sal dit stagneer soos verskeie ander Afrika-lande ná onafhanklikheid, het Jacob Zuma, ANC-leier, Sondag gesê. “Ons het ‘n tweede oorgang nodig, ons kan nie hier bly nie,” het hy aan honderde afgevaardigdes by die Vrystaat-verkiesingskonferensie in Parys gesê. Zuma het gesê verskeie Afrika-lande het nooit vorentoe beweeg ná onafhanklikheid
Lees verder: SA sal nóg ‘n Afrikaland word sonder Tweede Oorgang
