Die afgelope naweek het ek besoek afgelê by die Tsjeggiese hoofstad Praag om weer ná elf jaar kontak te maak met 'n ou vriendin van my RAU-jare wat deesdae in Australië woon. Aangesien Praag 'n anderhalf uur se vlieg van Amsterdam is, het ek besluit om ná agt jaar hierdie indrukwekkende stad weer te besoek.‘n Praager in Praag
Die afgelope naweek het ek besoek afgelê by die Tsjeggiese hoofstad Praag om weer ná elf jaar kontak te maak met 'n ou vriendin van my RAU-jare wat deesdae in Australië woon. Aangesien Praag 'n anderhalf uur se vlieg van Amsterdam is, het ek besluit om ná agt jaar hierdie indrukwekkende stad weer te besoek.

Ten minste 34 mense het doodgebrand in die brande wat die afgelope naweek in noordelike KwaZulu-Natal gewoed het, volgens die KwaZulu-Natalse gesondheidsdepartement.