Haaiaanval eis lewe

‘n 16-Jarige seun is dood nadat hy deur ‘n haai aangeval is by Tweede strand in Port St Johns in die Oos-Kaap, het die Herald Online Maandag berig. Luyolo Mangele het deelgeneem aan ‘n branderplankry-oefening toe die haai Vrydagmiddag toegeslaan het. Hy is aan die been gebyt en kon daarin slaag om na die strand

Lees verder: Haaiaanval eis lewe

Kinderhekse se wrede lot

In die klein delta-staat Akwa Ibom, het die spanning en armoede ‘n geleentheid geskep vir ‘n nuwe verskriklike verskynsel wat lei tot die mishandeling en moord op honderde, selfs duisende kinders. Dit alles geskied in die naam van Christendom. Amper almal daar gaan kerk toe. En met so baie kerke is dit ‘n mededingende mark,

Lees verder: Kinderhekse se wrede lot

Zim soek hulp met graaninvoere

Zimbabwe soek hulp met graaninvoere as gevolg van jare se droogte en die verminderde landboukapasiteit, het 'n ekonomiese beleidsdokument van die koalisieregering wat Donderdag bekendgemaak is, gesê. "As alles gelyk is, het Zimbabwe 2 miljoen ton mielies en omtrent 500 000 ton koring nodig per jaar om sy bevolking te voed," het deel van die

Lees verder: Zim soek hulp met graaninvoere

Vrystaat polisieman eis omkoopgeld

'n Polisieinspekteur sal na verwagting Donderdag in die hof verskyn het nadat hy omkoopgeld geëis het van twee vroue wat wou aansoek doen vir 'n dranklisensie. Die 43-jarige man by die Kogisanongpolisiestasie in Mangaung het na bewering die twee ouerige dames wat 'n drankwinkel wil oopmaak vir geld gevra, het senior superintendent Motantsi Makhele in

Lees verder: Vrystaat polisieman eis omkoopgeld

Paar vermoor in plaasaanval

'n Noord-Kaapse vrou is vermoor in 'n plaasaanval en haar vriend is later dood nadat hy gyselaar gehou is in 'n voertuig wat die diewe gesteel het en later mee gebots het, het polisie Woensdag gesê. Kaptein Cherelle Ehlers het gesê drie mans het ingebreek in die huis op 'n plaas in Brandvlei en die

Lees verder: Paar vermoor in plaasaanval

Noorwe? skort hulp aan Madagaskar op

Noorweë het Donderdag gesê dat 'n verbod op verdere hulp aan Madagaskar wat vroeër die week ingestel is in plek sal bly onder die nuwe regering van president Andry Rajoelina, wie se amp nie internasionaal aanvaar word nie. Noorweë, wat jaarliks 90 miljoen krone se hulp aan Madagaskar gee blyk die enigste land te wees

Lees verder: Noorwe? skort hulp aan Madagaskar op

Onderwyser vas vir verkragting van leerling

'n Onderwyser by Indumo is gearresteer vir die beweerde verkragting van een van sy leerlinge, het KwaZulu-Natal se polisie Donderdag gesê. Kaptein Jabulani Mdletshe het gesê die onderwyser is Woensdag op die skool se terrein in boeie weggeneem. Die man het klaarblyklik met die 17-jarige leerling van Indumo, in noordelike KwaZulu-Natal gesels op 8 Maart

Lees verder: Onderwyser vas vir verkragting van leerling

Graad 11 en 12 leerlinge mag dalk teruggesit word

Meer as 200 graad 11 en 12 leerlinge by 'n skool in Khaylitsha skool is deur die Wes-Kaapse departement van onderwys meegedeel dat hulle punte vir die 2008 jaar verkeerd uitgewerk is en dat hulle dalk teruggesit kan word na vorige grade. Die departement het die skoolhoof van Mathew Goniwe Memorial High geskors hangende 'n

Lees verder: Graad 11 en 12 leerlinge mag dalk teruggesit word

Geen arrestasies in R170 miljoen dwelmvonds

Geen arrestasies is gemaak in verband met Dinsdag se dwelmvonds van R170 miljoen by die O R  Tambo lughawe nie, het polisie Donderdag gesê. Misdaadintelligensie en Interpolwoordvoerder Tummi Golding het gesê daar is geen nuwe ontwikkelings in die polisieondersoek in die saak nie. Die 565kg dwelms is ontdek by die Johannesburgse lughawe gedurende 'n roetine

Lees verder: Geen arrestasies in R170 miljoen dwelmvonds

Frankryk deur nuwe vlaag stakings getref

‘n Nuwe vlaag landwye stakings deur woedende werkers wat eis dat president Sarkozy meer doen om die ekonomiese krisis te bestry, het Frankryk Donderdag getref. Spoorvervoer deur Frankryk is ontwrig, hoewel die hoëspoed TGV-treine wat Frankryk met ander Europese nasies verbind normaal loop. In Parys blyk dit dat baie mense net by die huis gebly

Lees verder: Frankryk deur nuwe vlaag stakings getref