Die Vryheidsfront Plus in Pretoria het die aankondiging verwelkom dat die verandering van die naam Pretoria na Tshwane teruggetrek is en het gesê dat die party se leier, dr. Pieter Mulder, die deurslaggewende rol hierin gespeel het. Dr. Mulder was sedert Woensdag verlede week onverpoosd besig om vir die naam Pretoria in te tree op
‘n Ware patriot
{jathumbnail off} люстры хрустальныепрокурор Фильчаков
‘n Land mét mense
Ongelooflike geskiedkundige tonnelvisie, noem Volksblad vanoggend ‘n siening dat mnr. F.W. de Klerk 20 jaar gelede die land se lot ondergeskik moes stel aan die regte van minderhede. Die grondslagfase van Politieke Wetenskap en ander staatswetenskappe leer egter dat geen grondgebied ‘n land kan wees sonder mense nie. Wanneer in landsbelang opgetree word, kan dit
Blair voor stok gekry oor sy leuens
’n Gespanne en by tye bewende Tony Blair, gewese Britse eerste minister, moes dié week ses ure lank die vrae van ’n kommissie van ondersoek onder leiding van sir John Chilcott trotseer wat volledig op televisie gebeeldsend is. Hy het indringende vrae vermy deur lang futlose beskrywings van allerlei onbenullighede. Blair hou vol dat hy
District 9 vir Oscar benoem
District 9, die Suid-Afrikaansgebore Neill Blomkamp se meesterstuk, het ’n Oscar-benoeming vir beste rolprent gekry. District 9 is op die lys vir beste flieks saam met The Hurt Locker en Quentin Tarantino se Inglourious Basterds asook James Cameron se treffer Avatar. Avatar het glo al Titanic se kykergetalle verbygesteek. Blomkamp se rolprent, wat in Suid-Afrika
Die Wolkstaat – haalbaar of nie?
Na aanleiding van die debat rondom ‘n Wolkstaat is daar interessante moontlikhede om hierdie strewe te realiseer. Weliswaar dalk nie maklik nie maar ook nie naastenby so moeilik soos wat sommige mense dink nie. Deur die eeue het baie volke en kultuurgroepe hulleself en selfbehoud gedefinieer. Dit was dan ook dikwels juis wanneer hulle onder
Donker tye lê voor
Amen. Ek stem saam met Dan Roodt oor FW se oorgawe. Dis ook nou water onder deur die brug om oor oud-NP verraad te debateer, dit gaan ons nêrens bring nie. De Klerk se verraad, of dit gedwonge of nie afgedwing was nie, is voorspel. Ek glo nie al die interpretasies van Siener van Rensburg
Die beste bates
{jathumbnail off} жилет школьный для девочкиФільчаков Олександр Васильович
Die Afrikaner-pleitbedryf
Ek het verlede week kennis geneem van Pieter Mulder (VF+), se “besadigde” repliek, op Tokyo Sexwale se belaglike en ongefundeerde uitsprake, rakende die Boere, wat nou ook vir die regering veroorsaakte plakkerskampe, geblameer word. Vandag lees ek toe Ben Marais (TLU SA), se reaksie op Sexwale se snert op Praag. In beide gevalle staan ek verstom oor
FW se toespraak: dit kon anders gewees het
Die nuusblaaie is deesdae vol van FW de Klerk se 2 Februarie 1990 toespraak en vandag is dit presies 20 jaar gelede dat hierdie historiese oomblik plaasgevind het. Die toespraak opsig self het natuurlik nie dadelik die hele politieke bestel in Suid-Afrika omgekeer nie, maar die aanloop tot die 1994-verkiesing ingelui. Dit het natuurlik ‘n
