Suid-Korea het Noord-Korea se lansering van ‘n vuurpyl as uitdagende optrede beskryf wat vrede en veiligheid aan die Koreaanse skiereiland en in Noordoos Asië bedreig. Noord-Korea het in die vroeë oggendure ‘n langafstand vuurpyl gelanseer, maar dit het kort na lansering in stukke opgebreek en in die Geel-see in Suid-Korea gestort. Die Suid-Koreaanse minister van
Sanral maak nie hond haaraf met e-tolregistrasie nie
Gauteng se e-tolregistrasiewinkels was Donderdag leeg met feitlik niemand wat vir e-skyfies registreer nie, ten spyte van die dreigende April 30 sperdatum, wanneer tolgelde gehef gaan word. Die helder oranje e-tolregistrasieafsetpunte, wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) bedryf word, in winkelsentrums en langs die paaie oor Gauteng heen is vir motoriste om te registreer
Lees verder: Sanral maak nie hond haaraf met e-tolregistrasie nie
Swart stad word moordstad
Dit is die beroemde “swart” stad van Amerika, die stad van Oprah Winfrey en Barack Obama, en nou ook moordstad. Moorde in Chicago het die hoogte ingeskiet met 60 persent in die eerste drie maande van 2012, ‘n voortsetting van ‘n lastige neiging wat laat verlede jaar begin het. Skietbeserings het ook skerp gestyg in
FBI waarsku teen spioene op kampusse
Die buiteland gebruik ‘n toenemende aantal studente in die Verenigde State sowel as Amerikaanse studente in die buiteland vir spioenasie, volgens ‘n omvattende verslag deur Bloomberg News. “Ons het intelligensie en navorsing wat daarop dui dat Amerikaanse universiteite ‘n teiken van buitelandse intelligensie-dienste is,” sê Frank Figliuzzi, van die Federal Bureau of Investigation (FBI) en
Le Pen is die gunsteling onder die jeug
‘n Nuwe peiling deur die Franse koerant Le Monde toon dat meer as ‘n kwart van nuwe kiesers die regse Front National se kandidaat Marine Le Pen vir president sal kies. AGI berig dat die nuutste CSA-peiling bevind het dat 26 persent van die kiesers tussen die ouderdomme van 18 en 24 ten gunste van
Hillary kies Palestyne bo Republikeine
As Hillary Clinton kant moet kies tussen die Palestyne en die Republikeine, sal dit eersgenoemde wees wat sy kies. Die Amerikaanse minister van buitelandse sake me. Clinton wil dat Amerikaanse fondse na die Wes-Bank en Gasa gekanaliseer word, ten spyte van ‘n houvas deur buitelandse sake se Republikeinse komiteevoorsitter in die Huis van Verteenwoordigers Ileana
Rose vir Yskassie
Ou Frik het haar self Yskassie genoem. Hulle was glo op skool al ge-“kys”, soos ons destyds verwys het na enige verhouding wat langer as twee soene gehou het. Hy was toe al in sy tweede jaar op Universiteit, maar hy was steeds smoorverlief op haar, al het sy hom op ‘n taamlike kille afstand
Noorweë diep verdeel oor Breivik
Twee uit elke 3 Noorweërs glo die land se media gee te veel dekking aan verlede jaar se bom- en skietaanvalle wat 77 lewens geëis het, volgens ‘n opname wat op Donderdag gepubliseer is. Die resultate is vrygestel net ‘n paar dae voordat Anders Behring Breivik, die man wat die dodelike aanvalle bely het, verhoor
Naamsveranderinge moet stop
“Dit is nou tyd dat die regering ‘n finale afsnydatum vir die verandering van stad-, dorp- en straatname bepaal,” was die reaksie van dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier op die minister van Kuns en Kultuur, mnr. Paul Mashatile, se standpunt dat in Junie ‘n finale besluit oor Pretoria se naam geneem sal word. By grond-
Marthinus jubel oor toeriste
Suid-Afrika se buitelandse toeriste mark het met drie persent gegroei tot meer as 8,3 miljoen in 2011, agv ‘n oplewing in Duitse en Asiatiese besoekers, het die minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk Donderdag in Kaapstad gesê. Die land het op ‘n verbeterde internasionale bewustheid gekapitaliseer na die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi, het hy gesê. “Terwyl Suid-Afrika
