Reserwebank ‘behoort rentekoerse af te bring’, s? eiendomsmaatskappy

Die Suid-Afrikaanse reserwebank behoort die uitleenkoers met 'n volle 100 basispunte te verlaag wanneer die monetêre beleidskomitee in Februarie vergader, het die JAB-genoteerde Colliers Internasionaal Woensdag gesê. "Indien die reserwebank die rentekoers net 100 basispunte verlaag wanneer hulle op 11 Februarie vergader, sal dit die uitwerking hê om die mark vir huiskopers te stimuleer. Dit

Lees verder: Reserwebank ‘behoort rentekoerse af te bring’, s? eiendomsmaatskappy

Swartman verkrag 16-jarige in Johannesburg, vra om verskoning

'n 29-jarige swartman is Woensdag gearresteer in Johannesburg vir die beweerde verkragting van 'n 16-jarige meisie, het polisie gesê. Kaptein John Maluleka het gesê die man het na bewering die meisie Dinsdag verkrag by die Manhattan-woonstelle op die hoek van Plein- en King Georgestrate omstreeks elfuur die oggend. "Volgens die meisie het die man haar

Lees verder: Swartman verkrag 16-jarige in Johannesburg, vra om verskoning

DA-webwerf van lyn af weens rekenaarwurm

Die Demokratiese Alliansie se webwerf is vir die laaste week al van lyn af en sal waarskynlik so bly, vanweë 'n "wurm" wat geplant is deur 'n onbekende Suid-Amerikaanse kraker. Pogings om die werf te besoek laat 'n boodskap vertoon wat sê dat dit werf nie aanlyn is nie, "nadat dit deur 'n kraker gekompromitteer

Lees verder: DA-webwerf van lyn af weens rekenaarwurm

Ontsnapte gevangene weer aangekeer

'n Verhoorafwagtende gevangene wat ontsnap het van die selle in Port St. Johns se landroshof is weer gearresteer in die Godini-woongebied, het Oos-Kaapse polisie Dinsdag gesê. Kaptein Zamukulungisa Jozana het gesê die 26 jarige man is gearresteer by sy wegkruipplek gedurende 'n polisieklopjag in die woongebied teen drieuur die middag. Hy het op 1 Desember

Lees verder: Ontsnapte gevangene weer aangekeer

Irene Mall vir ‘n derde keer beroof

'n Gewapende bende van 14 mans het die Irene Farm Village Mall Dinsdag  in die vroeë ure van die dag beroof van skoene, klere en parfuum, het Pretoriase polisie gesê. Die arrogansie van die rowers demonstreer hoë vlakke van selfvertroue, wat 'n direkte gevolg is van die ANK-regering se onvermoë om misdaad uit te roei,

Lees verder: Irene Mall vir ‘n derde keer beroof

ANC-leiers bevestig eie regsaksie om Zuma te red

Jacob Zuma Die ANK se nasionale werkskomitee het hulle voorberei om "heeltemal betrokke" te raak by die korrupsiesaak teen ANK-president Jacob Zuma, het 'n woordvoerder Dinsdag gesê. "Ons beoog om ten volle betrokke te raak. Die ANK het die siening dat hy betrokke sal raak by die regsopsies van die resident. Die situasie van die

Lees verder: ANC-leiers bevestig eie regsaksie om Zuma te red

Rwandese troepe steek Kongolese grens oor om Hoetoe-milisie te beveg

Rebellesoldate in die Kongo Meer as 1500 Rwandese soldate het die grens oorgesteek na die oostelike Kongo toe, en hulle aangesluit by die Kongolese magte in 'n poging om die Hoetoe-rebelle wat deelgeneem het aan die 1994 volksmoord in Rwanda uit te wis, het amptenare gesê. 'n Kongolese regeringswoordvoerder, Lambert Mende, het gesê die Rwandese

Lees verder: Rwandese troepe steek Kongolese grens oor om Hoetoe-milisie te beveg

SAL-bemanning aangekeer weens 50 kg dagga

Die vlieënier en hele bemanning van 'n SAL-vliegtuig is Dinsdag gearresteer nadat 50 kilogram dagga op 'n vlug van Johannesburg na Londen se Heathrow-lughawe gevind is, het doeanebeamptes gesê. Die dwelms, wat sowat 150 000 pond werd is, is deur beamptes van die Britse grensagentskap (BGA) gevind, het 'n woordvoerder vir haar majesteit se inkomste

Lees verder: SAL-bemanning aangekeer weens 50 kg dagga

Finansi?le vrese laat aandele in Asi? tuimel

Asiese aandele het Woensdag in vroeë handel gedaal nadat Wallstraat ook gedaal het, waar finansiële vrese die hoop oorskadu het dat president barack Obama vinnig sal beweeg om die sukkelende ekonomie te onderskraag. Beleggers was bekommerd oor die probleme van banke wat sukkel in Amerika en Europa, wat verdere hulp gaan benodig of dalk selfs

Lees verder: Finansi?le vrese laat aandele in Asi? tuimel

Obama soek streeksbondgenote om Afghanistan te stabiliseer

Clinton, die VSA se nuwe buitelandse minister President Barack Obama lyk ingestel daarop om 'n streeksdiplomatieke strategie te volg, sowel as 'n militêre, om Afghanistan en Pakistan te verhoed om nuwe veilige hawens vir teen-Amerikaanse militante te word. Ten spyte van sy planne om nog duisende soldate na Afghanistan te stuur om stabiliteit te probeer

Lees verder: Obama soek streeksbondgenote om Afghanistan te stabiliseer