Mahmoud Ahmadinejad Iran se president, Mahmoud Ahmadinejad het Hamas Maandag gelukgewens met sy "oorwinning" in die oorlog met Israel, het die staat se nuusagentskap IRNA gesê. "Vandag is die begin van die oorwinning, en volharding sal die skakels van oorwinning aanmekaar heg," het Ahmadinejad aan Hamas se uitgeweke leier Khaled Meshaal in 'n telefoonoproep gesê,
Lees verder: Iran se Ahmadinejad wens Hamas geluk met ‘oorwinning’
