ZANU PF skep stembriewe

Volgens die sekretaris-generaal van die Beweging vir Demokratiese Verandering in Zimbabwe, Tendai Biti, is ZANU PF besig om bykomende stembriewe te skep terwyl ‘n hertelling van stemme plaasvind. Drieduisend gesinne is ook uit hul huise geskop, honderde is in hospitale opgeneem en tien mense is gedood.

Lees verder: ZANU PF skep stembriewe

81 dood in Mogadisjoe-gevegte

Image

Mogadisjoe

Die dodetol in die Somaliese burgeroorlog oor die afgelope twee dae staan op een-en-tagtig, volgens ‘n plaaslike menseregtegroep. Gevegte het tussen Islamitiese guerrillas en Ethiopiese troepe in die hoofstad Mogadisjoe uitgebreek.

Lees verder: 81 dood in Mogadisjoe-gevegte

71-jarige vrou van Brits is doodgesteek

Die een-en-sewentigjarige mev. Lien Gronum is in haar huis op die plaas Geluk net buite Brits doodgesteek, blykbaar met ‘n broodmes en ‘n briewemes.

Lees verder: 71-jarige vrou van Brits is doodgesteek

Zim, ANC wil blankes uitjaag

Wat nou gebeur oorkant ons grense in Zimbabwe,ons ANC regering en alles rondom die situasie lyk vir my na 'n wel vooruit beplande strategie om die val van die blanke teenwoordigheid hier te beëindig.

Lees verder: Zim, ANC wil blankes uitjaag

Orania is ons enigste hoop

"Enige poging tot suksesvolle Afrikanerpolitiek wat nie ons demografiese verspreiding aanspreek nie, sal onsuksesvol wees. Hoe lank voordat die onafwendbare sigbaar raak? As al daardie vermoorde Afrikaners vandag 'n keuse kon maak wetende wat kom, wat sou hulle kies? Wanneer jou vrou in die aangesig van haar kinders verkrag word, is die BMW, die nuwe sitkamerstel en al die geld in die wêreld dit werd?"

Ek het die afgelope Vrydagaand by my oom en sy gesin gaan aandete eet. So wie gee 'n hel om? Wel die kos gaan jou nie interesseer nie maar my opmerkings dalk wel want hy verteenwoordig die gemiddelde welgestelde Afrikanersakeman.

Lees verder: Orania is ons enigste hoop

McBride se 18 dossiere in inbraak gesteel

Robert McBride, Ekurhuleni metropolisiehoof, word tans ondersoek deur die polisie vir 18 misdrywe wat verband hou met die arrestasie van vermeende bobaastransitorower Marco Singh in Desember 2006.

Lees verder: McBride se 18 dossiere in inbraak gesteel