Behalwe sulke uitdruklike verklarings, word letterlik enigiets aanhoudend heeltemal buite verband uiters negatief deur die media, vyande, ens. gebruik met 'n stigmatiserende effek.
Waarom nie Sjinese (of enige denkbare) magte nie?
En op talle laakbare wyses, byvoorbeeld ook deur wetlik verpligte militêre diens saam of teen sulke magte – so eenvoudig.
Die omvang, aard, felheid, dringendheid, konstantheid, ens. van die aanslag spreek natuurlik boekdele van ons gedugtheid en roemryke prestasies.
Gelukkig dat die wiel draai.
