Die blaam moet darem nie op ons demokratiese gekose regering geplaas word nie.Hulle moet darem 'n positiewe beeld uitdra na die wereld wat nog veronderstel is om vry te wees.Die manier hoe die saak hanteer word is dit baie duidelik dat daar op 'n bloudruk gewerk word.Dit is nie per toeval hoe dinge gebeur nie.Zimbabwe sal hulle help om daardie doel te bereik en die soort van situasie wat daar geskep is is om die swarters te dwing om ons land te beset onder die dekmantel van dat daar iets verkeerd gegaan het in Zimbabwe met die stemmery.Wie agter hierdie dinge sit gebruik die masses om hulle taak uit te voer.Of hoe is my logika?Dit Sjinese broers sal miskien vir ons meer lig kan werp wat die rede van hul belangstelling in Afrika is en dit aan ons kan openbaar.Miskien is ek verregaande met my ontledings.
