Russiese landbou lyk rooskleurig

Image'n Landbourewolusie is besig om in Rusland plaas te vind. 'n Dekade nadat die vrye mark Russiese nywerhede getref het, is kollektiewe plase besig om te verdwyn.

Lees verder: Russiese landbou lyk rooskleurig

Gaan ons ‘n herhaling van Katrina sien?

ImageOrkaan Gustav, die sg storm van die eeu, is op pad na The Big Easy – New Orleans. Daar was in 2005 'n soortgelyke orkaan – Katrina – wat New Orleans getref het. Die Suid-Afrikaanse pers het laaskeer gekies om die volle detail oor Orkaan Katrina te verswyg. Die waarheid oor Katrina en New Orleans was eenvoudig te politiek inkorrek vir ons sensitiewe Suid-Afrikaners om ten volle uit te lap.

Lees verder: Gaan ons ‘n herhaling van Katrina sien?

Finland kan dalk sy neutraliteit laat vaar

Finland kan dalk sy neutraliteit laat vaar om by NAVO aan te sluit, het die buitelandse minister Alexander Stubb volgens 'n nuusbron gesê.

Lees verder: Finland kan dalk sy neutraliteit laat vaar

Zim s? Mbeki sal die weg aandui

Image

Mbeki en sy beste vriend

Die Suid-Afrikaanse president Thabo Mbeki sal die weg aandui sover dit die onderhandelings oor Zimbabwe betref.

Lees verder: Zim s? Mbeki sal die weg aandui

Tokyo Sexwale verloor honderde miljoene

Image

Tokyo Sexwale

Tokyo Sexwale en ander direkteure van die Mvelaphanda-groep en Mvela-hulpbronne is meer as 'n miljard rand kwyt.

Lees verder: Tokyo Sexwale verloor honderde miljoene

Durban-inwoners vandaliseer nuwe straatname

Gefrustreerde inwoners van Durban het teen naamsveranderings protes aangeteken deur die nuut aangebringde padtekens te vandaliseer.

Lees verder: Durban-inwoners vandaliseer nuwe straatname